Kommentaar

Dis waaroor teater gaan: Ma skryf matriek in die Baai

Nico Schamrel 2025-07-18 Baie geluk PEAAT, die talentvolle spelers en die alombekende Marlene Thomasse-Pieterse. Laat my weer terug dink aan die 80's met Kanna ko huistoe, Andorra, Drie Engeltjies op Duiwelseiland en vele meer! Doen gerus so voort.

Israel toets ons geloof

Hanno Visagie 2025-07-18 Ek is 'n ervare, belese US-gegradueerde Christen-geneesheer. Dis vir my telkens veelseggend dat LitNet bydraes van behoudende Bybelgegronde Christene blokkeer.

’n Gedetailleerde program van die Etienne van Heerden Veldsoirée

Elise Bishop 2025-07-18 Ek’s jaloers! Wil daar wees!

Die Mkhwanazi-skok: Hoe diep loop korrupsie? (14 Julie 2025)

Phala Phala die sage 2025-07-18 Is dit nie ook so dat op Ramaphosa se plaas na bewering versteekte, onverklaarde US dollars was nie? En dat hy vir Mchunu aangestel het as minister nie? Hoe harder wolf skaapwagter skree, hoe meer vang hy skelm skaap.

Toorkombuis: ’n onderhoud met Karen Hart

Karen Hart 2025-07-18 Baie dankie, Cobus! Jy sal nooit weet hoeveel jou woorde vir my beteken nie. Ek koester dit in my hart.

Die Son, die Maan, die Sterre

Martiens Labuschagne 2025-07-17 Eens op 'n tyd my beste vriend...

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Ymile Kennedy 2025-07-17 Voor my grootgeword, sy het my altyd laat verstaan dat ek haar favourite tannie is. Omgee vir almal om haar, dit was sy. Kosbare oomblikke die laaste paar maande met haar! Te min van haar gehad!

Wat sê Bettina? Wanneer KI hallusineer

GG 2025-07-16 Bettina, om KI aan die hand van die regsfiasko af te skryf, is pleinweg kortsigtig. As jy KI toelaat om namens jou te dink, is jy in vir moeilikheid. As jy KI gebruik om jou te help dink, is dit heeltemal 'n ander saak. Dan gebuik jy nuwe tegnologie op di

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Nan Lottering 2025-07-15 Dankie vir waardevolle inligting. My man het 18 maande terug beroerte gehad. Baie humeurig, maar nou verstaan ek beter.

Die Mkhwanazi-skok: Hoe diep loop korrupsie? (14 Julie 2025)

Greg Roberts 2025-07-15 Theo, ons moet dié dalk “coin” as politieke misdaad?

Die Mkhwanazi-skok: Hoe diep loop korrupsie? (14 Julie 2025)

Giel Oberholzer 2025-07-15 Dit is verskriklik aangenaam om hier ter plaatse te lees van korrupsie so onder ons neuse! Lyk nie of Trump in die kollig is nie en is die fokus 'n welkome verandering. Dankie, Theo.

Die Mkhwanazi-skok: Hoe diep loop korrupsie? (14 Julie 2025)

Petrus Jacobus Badenhorst 2025-07-14 Die 'honde' het die 'vet katte' wat die hoenders vang in die boom gejaag. Ons weet wie hulle is.... hou dop... en maak die kettieklippe bymekaar. Daar is perdebyneste in die boom ook. Zondo, Zuma, Phala Phala-neste en ander. Die pret het pas begin.

Francois Verster praat met Naomi Meyer oor sy jongste boek, Ill at ease.

Francois Verster 2025-07-14 Dankie Johan, dis nie die makliker pad om te volg nie, maar soms is paaie min.

Die Mkhwanazi-skok: Hoe diep loop korrupsie? (14 Julie 2025)

Joan 2025-07-14 Daardie kamoefleerdrag lyk soos MK s’n.

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Richard de la Harpe 2025-07-14 Alma was such a wonderful person, a tide has gone out with her. Thank you for the fitting tribute.

Israel toets ons geloof

Raed-na-Gael 2025-07-14 Hy sê hierbo en stel dit so asof hy voor 'n klas staan wat 'n moerse toets gepluk het: “Op hierdie einste LitNet het ek voorheen geskryf” (ek vermoed dat ons saam uit die ark gestap het, hy links op die breë weg gegaan het, ek op die nou paadjie, re

Wat sê Bettina? Verpligte diensplig en soldate se trauma

Brigadier JJS Storm 2025-07-14 Die konsep van reënboognasie het eintlik niks te doen met bosoorlog en PTSD-lyers nie. Dis nou rêrig voorgee appels is pere. En diegene wat dink Suid-Afrikaners is 'n reënboognasie, nou ja. Pie in the sky.

Kameruil

Zebulon Kochk 2025-07-13 Baie dankie, LitNet, en ook Martin vir jou kommentaar.

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Petro Oberholster 2025-07-13 'n Hartsvriendin, 'n mens met soveel empatie wat tyd gemaak het vir haar vriende, iemand op wie ek altyd kon staatmaak vir 'n objektiewe opine, maar ook kennis oor enige onderwerp kon deel en 'n kleurryke, vol lewe gelei het. Die wêreld gaan haar mis!

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Abrie 2025-07-13 Haar voorbeeld van omgee, van volledig mens wees en van voluit lewe, laat 'n blywende indruk op my en die reusevriendekring wat sy rondom haar vertroetel het.

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Jacqui Thompson 2025-07-12 You captured her spirit, kindness and generosity so perfectly. If willpower and love of life was enough, Alma would still be with us. She fought so hard. I miss her and the world is less colorful with her gone.

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Francois Blom 2025-07-12 Ek het die voorreg gehad om haar een keer te ontmoet. Ons was vir lank Facebook-vriende. Na hierdie ontmoeting het ons so af en toe per WA gekommunikeer. Sy was dikwels besig en wanneer sy nie op die daad aandag kon gee aan mens se navraag nie het sy ALTY

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Georg Knoke 2025-07-12 Alma was 'n besondere omgee-Mensch en vriend! Altyd 'n inspirasie, altyd vrolik en ondersteunend! Dankie vir die mooi huldeblyk, Nadia.

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Marita van der Vyver 2025-07-12 Dankie vir 'n lieflike huldeblyk aan 'n lieflike mens.

Mens versus masjien: ’n nuwe opstand teen die Berg Olimpus?

Frederik de Jager 2025-07-12 Dankie, Nadia. Ons moet dié ding doen!

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Susan Buchner 2025-07-11 Baie gepas, Nadia. Baie dankie. Ek dink aan jou in jou -en julle - diepe verlies.

Mens versus masjien: ’n nuwe opstand teen die Berg Olimpus?

Monica Hammes 2025-07-11 Uitstekend. So baie om op te volg en oor na te dink.

’n Teologiese perspektief op die benadering en bydrae tot die kerk se getuienis in die liedjies van die musiekgroep Prophet

Ina Cantoni 2025-07-11 Prophet Sal altyd plek in my hart hê. Dwarsdeur 'n konsert het 'n gehoor geskater van die lag, terwyl die erns van die boodskap 'n leeftyd by 'n mens bly.

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Marlene Nel 2025-07-11 Sooooo trots dat ek haar juffrou van st 8 tot matriek was om Afrikaans vir haar te leer. Ek salueer haar!

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

karin brynard 2025-07-11 Baie dankie, Nadia, vir 'n waardige plasing vir 'n besonderse vrou.

Mens versus masjien: ’n nuwe opstand teen die Berg Olimpus?

Nadia de Kock 2025-07-11 Amen op jou laaste paragraaf, Frederik, (Jy skryf briljant, KI kan gaan slaap. Vir nou.)

Wat sê Bettina? Verpligte diensplig en soldate se trauma

Dr Janet van Eeden 2025-07-11 It's important to talk about the border war and so many who were damaged by it. Not only the men who had to serve in active combat, but also the families of those whose brothers or sons were killed or who took their own lives on the border. There was so m

Israel toets ons geloof

J. Dippenaar 2025-07-11 Ek sukkel ook om agter die kap van die byl te kom wat Riku se skrywe beteken. Dit is vir my ’n eensydige en oppervlakkige siening van ’n baie komplekse situasie wat ons as Westerlinge glad nie verstaan nie. Christene wat wel die Bybel probeer verstaa

Wat sê Bettina? Verpligte diensplig en soldate se trauma

Marthinus Willemse 2025-07-11 In my ondervinding as sappeur was daar nie apartheid in die weermag nie en dis juis ons wat terugkeer "states" toe, wat begin om teen apartheid te protesteer. [Jou swart makker sit langs jou in die menasie, stort langs jou, slaap langs jou, veg langs jou,

Omtrent die misdaad in my buurt: Lewe en laat lewe

Loit Sols 2025-07-11 Agree, dankie Hans: "Wees die verandering wat jy graag wil sien..." Great input Mnr Leslie Javan!

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Magda Laurens 2025-07-11 Ek ken haar nie maar wens ek was een van haar vriende! Jy het so mooi geskryf oor haar en ek is verstom dat sy so almal genooi het na haar verjaarsdag! Sy was n seën vir almal rondom haar. Mag sy 'n voorbeeld wees vir almal.

Troep, saamgestel deur Bun Booyens: ’n resensie

Dr Janet van Eeden 2025-07-11 Brilliant take on the effect of the border war on people. Not only those who came back, but also the effect on those whose sons and brothers died, either by their own hand or by the hands of others. I'm still haunted by my brother's suicide. It changed ou

Ons Alma, entoesiastiese skrywersvriend en kunsbeskermer

Douw Krüger 2025-07-11 Ek het haar net deur Facebook geken, maar was tog altyd beïndruk. Sy het ook gehoop ons ontmoet 'n slag in Kalkbaai. So jammer om te verneem van die lyding.

Wat sê Bettina? Verpligte diensplig en soldate se trauma

Francois Verster 2025-07-11 Goed gestel. Soos met alles in ons land, sal daar 'n verskeidenheid menings wees, maar my stem sal altyd gaan aan ewewigtige menings, soos hierdie een. Terloops, my eie boeke oor die tema, 'Omega, oor en uit' (Tafelberg, 2016) en 'Ill at ease' (KDP, 2025)
Top