Kommentaar

Toorkombuis: Augustus vra vir sieletroos – my balsemiekhoenderpotjie

Elmarie Van der Schyff 2025-08-16 Goed geskryf.

Heel

Danielle Coetzee 2025-08-16 Ek lees nie net haar woorde nie, ek voel dit. Haar passie, deernis en liefde. Mag sy geseën word en daar nog vele spruit uit haar talent.

Yes for national dialogue, but don’t forget municipal services

Jacques 2025-08-15 In dertig jaar het die politiici en hul saamloopmaats die amptenare, raadgewers, ens nie die werk gedoen nie. Dit was nie as gevolg van 'n gebrek aan sisteme of wetgewing nie, maar 'n gebrek aan die wil om te werk sonder eie gewin en/of miskien ook aan 'n

My taal: van toe tot nou – ’n brief op 14 Augustus 2025

Trisa Hugo 2025-08-15 Baie interessant, Coen! Ek is sommer weer terug op skool.

Toorkombuis: Augustus vra vir sieletroos – my balsemiekhoenderpotjie

Karen Hart 2025-08-15 Baie dankie vir die mooi woorde. Ek koester dit in my hart.

Heel

Chene 2025-08-15 Wow. Wow. Wow. Dis aangrypend mooi. Kan ons asseblief nog van die skrywer kry!

Maaltyd

Pierre-Marie Finkelstein 2025-08-15 Hallo, wat is 'n sjwesjwe-romp? Wat beteken sjwesjwe ?

Toorkombuis: Augustus vra vir sieletroos – my balsemiekhoenderpotjie

Anton Hart 2025-08-15 Ja Karen Pragtig geskryf! Jou merkwaardige beheer van ons pragtige Afrikaanse taal is vir my 'n riem omder die Hart. Groete Anton Hart

The sun

Abigail George 2025-08-15 To the old me, the one from 2019-08-17, here is an Albert Camus quotation to inspire me daily, to motivate endurance, to encourage discipline in the me that exists now. "You will never be happy if you will continue to search for what happiness consists of

Springmielies: Tatoeëermerke as liminale merkers

Wil Nie Bontwees nie. 2025-08-14 Pla die onomkeerbaarheid van die proses nie die "slagoffers" nie?

The sun

Tuoyo Palmer 2025-08-14 Your poem is a surreal, confessional exploration of love, loss, and self-definition. It moves between tenderness and accusation, mixing domestic details with mystical and religious imagery. The voice is intimate and raw, using repetition and fragmented

Cappuccino of flat white: Literêre waardes en die kanon tussen resensente en smaakmaker

Trisa Hugo 2025-08-14 Baie dankie prof Hein vir die beskikbaarstelling van die gewysigde en uitgebreide lesing. Ook vir die verwydering van woorde soos propaganda en vlietend wat as neerhalend geïnterpreteer is. Vir myself (ek kan nie vir die ander praat nie) sou die navorsi

Eerste slukkie: Platsak maak ’n plan deur Anneke Langner

chris 2025-08-14 Dit was 'n baie goei boek baie dankie dat jy dit gepubliseer het

Cappuccino of flat white: Literêre waardes en die kanon tussen resensente en smaakmaker

Joan Hambidge 2025-08-14 'n Insigryke reaksie van 'n kundige teoretikus. Sowel gesiene digter as kritikus is Hein Viljoen. En kundige kritiek behoort, soos Frederik de Jager uitwys, aangeprys te word. In die Rapport 100 beste boeke-projek sien 'n mens die verskille tussen die k

Drome

Zebulon Kochk 2025-08-14 Treffende gedig ❤️☀️🙏

Geesherlaaier

Zebulon Kochk 2025-08-14 Baie dankie LitNet. Ek waardeer.

Memoires van een hoofmeisie

Solet Scheeres 2025-08-14 Ai, Ingrid, dankie vir soveel wonderlike herinneringe. Al jou ondernemings was altyd vir my soos manna in die woestyn. Een aand in Culemborg by 'Andries' sal ek vir altyd onthou, want dit was die laaste keer dat die kameraman wat die geleentheid geskiet h

Cappuccino of flat white: Literêre waardes en die kanon tussen resensente en smaakmaker

Frederik de Jager 2025-08-14 Soos dit my indruk by dié lesing tydens die Veldsoirée was: 'n besadigde, ewewigtige en tydige ontleding. Dit is goed dat die teks nou beskikbaar is. Helaas te laat vir dié wat hulle versondig het aan oningeligte en halfbekookte uitsprake gegrond op 'n

Cappuccino of flat white: Literêre waardes en die kanon tussen resensente en smaakmaker

Marion Erskine 2025-08-14 Baie dankie vir hierdie insiggewende bydrae, Prof Hein. Die afgelope paar weke was daar baie gesprekke oor ons geliefde Afrikaanse boekwêreld, en ek het self dikwels daaroor nagedink. Ek wonder soms hoe waardevol dit sou wees as ons almal van die begin a

The Barber of Seville: prettige opera in intieme teater bied groot vermaak

Jannie Hanekom 2025-08-13 Goeiedag. Ek het op Sondag 10 Augustus die rooi rolverdeling gesien en dit was uitsonderlik goed, hoogs genotvol - baie geluk aan al die betrokkenes. Ons was 4 en almal was dit eens - 'n uitstekende produksie.

Fresh off the press: On the railway: The great South African train story by David Williams

Sulet Linde 2025-08-13 My oupa het sy hele lewe lank vir die Spoorweë gewerk. Hy het begin as 'n vakleerling, geleer om die treinwaens aanmekaar te timmer en homself opgewerk tot superintendent van die treinstasiewerkswinkel op Uitenhage. Ongelukkig het dit als tot niet gegaan

Soen my, cowboy deur CM Christians: ’n resensie

CM Christians 2025-08-12 Liewe Louise, baie dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer jou insette ontsettend baie! Groete, CM Christians

Elders gesien: Beide die cappuccino- en flat white-drinkers is gekultiveerd

Sidney Gilroy 2025-08-12 Dankie, Luan, dat jy die uitnodiging vir deelname aanvaar het en hierdie oorspronklik op Lekkerleesboekrak geplaas het. En dankie dat akademici soos jy bereid is om ons te ontmoet daar waar ons ís — nie net in ’n PPT-aanbieding by ’n fees, tydens

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

MAGDA ROUX 2025-08-12 Vandag kom ek op die kosbare inligting af deur Google. Ek pas tans my moeder van 89 op. (Net ek en sy.) Baie dankie vir die deel van jou ervaring, ens.

Parnabestyger

Martin Labuschagne 2025-08-12 Die dood. Altyd 'n uitstekende onderwerp. Mooi geskryf.

Trading through the old Transkei

Jennifer Sistig 2025-08-11 Hi Greg, have u any info of: SMALE SHARPLEY CALVERLEY WHITE My great grandmother was Mary-Ann SHARPLEY who married Richard CALVERLEY. Mary-Ann’s father was Patrick SHARPLEY and her mother was Mary-Ann GOSS. Mary-Ann CALVERLEY had a brother,

Jong lesers: Gerook deur Eldridge Jason

Reinette 2025-08-10 Die storie is baie mooi en ek hou baie van die boek.

Hoe om kritiek én lof uit te spreek

Gegradueerde 2025-08-09 Miskien moet die euforie oor rugby ook krities uitgepak word? En Koos is nou darem seker volwasse genoeg om nie vloekwoorde so rond te slinger nie.

ATKV vier vanjaar 90ste bestaansjaar

At Schoeman 2025-08-09 My pa was posmeester en het in al die provinsies, behalwe Natal, gewerk. Al die jare het hy ook aan die ATKB behoort en ons het baie funksies daarvan bygewoon. Dit het ook met FVB Federale Volksbelegings besigheid gehad in Versekeringsdienste en ook Ronda

Death in Pretoria deur Peter Auf der Heyde, ’n resensie

Anschen Conradie 2025-08-09 Absoluut korrek, Chris. Die skuld/aanspreeklikheid van die beskuldigdes word nooit deur die skrywer ontken nie. Net die strafoplegging. En ek gaan my nek uisteek en dit waag om te sê dat ek volmondig met jou laaste stelling saamstem. Dis iets wat ‘

Die Khoi-San se eeue-oue trauma

Suzette Myburgh 2025-08-09 Baie dankie vir hierdie goeie uiteensetting!

Ek wat vuur bemin en altyd waaghalsig was

Retha Alberts, Plettenbergbaai 2025-08-09 My tone krul om van lekkerte. Van Babanango tot in Florence, met 'n lekker Kaapse draai - opnuut verwonderd oor die uitspansel van ons vurige land en haar bebliksemde mense. Dankie Riana, jy is briljant!

Death in Pretoria deur Peter Auf der Heyde, ’n resensie

Chris Marnewick SC 2025-08-08 Interessante resensie deur 'n regsgeleerde wat soos ek ook 'n teenstander van die doodstraf is. Ek het my mening oor die doodstraf gegee in my kommentaar op Bettina se rubriek waarvan die skakel hierbo verskaf word. Wat Auf der Heyde se boek betref: Enig

Ek wat vuur bemin en altyd waaghalsig was

Julian Muller 2025-08-08 Soos net Riana dit kan doen! Raakgevat en gevat. Sy maak mens sommer lus vir waaghalsigheid as ek net nie so bang was vir die bliksem nie! Dankie vir hierdie outo-etnografiese reis. Jou bydrae het beide die stemming en die peil laat styg.

Kunsmatige-intelligensie-Jesus-kletsbotte se uitdaging vir teologie: ’n verkennende studie

Amanda Sennett 2025-08-08 Een van satan se werke is dat hy Jesus Christus probeer na-aap. Hy wou altyd beter as God wees en daarom is hy uit die hemel uitgewerp. Hy probeer permanent mense mislei en AI en robotte is een van sy ideale maniere om dit te probeer doen. Die ware kind v

Ek wat vuur bemin en altyd waaghalsig was

Annelize van der Ryst 2025-08-08 Uitstekend! Met groot BELANGSTELLING geluister. Aforismes of te 'not', met so 'n bekkige ouma soos wat sy gehad het en haar eie passie vir die letterkunde mag Riana Scheepers nooit vlak gekyk word nie. Baie dankie vir die plasing van haar bydrae!

Hoe om kritiek én lof uit te spreek

Cochenille 2025-08-07 Hierdie was een van Koos se heel beste episodes van WAT KOOK IN DIE KOMBUIS? Van 'n Griekse digbundel tot 'n godsdiensroman tot 'n boek oor rugby. Ek verbeel my dit was die skrywer Andre P. Brink wat eens opgemerk het dat die drama van 'n goeie rugbywedst

Vrede

Leona Conradie 2025-08-07 Wat is 'n gedig as dit nie met jou spreek nie? Dankie vir die woorde wat jy in my gemoed plaas met hierdie gedig, Chestlyn!
Top