Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy die Koninklijk Paleis op de Dam.
YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=m55AOf7rv-4


Kommentaar
Pragtig, indrukwekkend, insiggewend! Dankie Johan - trap gerus voort. Jou pareltjies uit Amsterdam is kosbaar.