Kommentaar

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Ruben Rushiano Esquire 2025-09-05 Wiskunde.

4 September 2025: ’n brief aan prinses Charlene van Monaco

Karen Junqueira 2025-09-05 Beste Jannie Jy is in my gebede, Gewaardeerdes. Dalk moet ons weer België besoek.

Merang deur Neil Cochrane en Alwyn Roux (redakteurs en samestellers): ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Daniel Hugo 2025-09-05 Rosa Nepgen was 'n komponis - nie 'n operasanger(es) nie.

Die Waterplek – Gabriëllië deur Carina Stander: ’n resensie

Felecia Gerber 2025-09-04 Terwyl ek die resensie lees, voel dit of ek weer self die boeke lees. Ek ervaar weer die spesiale oomblikke van Eron se reise en wedevaringe. Sal dit op 'n stadium weer lees, meer intens, want ek was so gejaagd om elke keer die boeke te lees, agv die nuus

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

Anabelle Nel 2025-09-04 Geen Afrikaanse taalwerk nie? 🌺👍

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Vernon 2025-09-04 Ek reageer graag na jare. Ek kan nie glo wat ek lees nie. Maar nou ja selfs die Bybel voorspel dit. Dit voel meer vir my asof mense akademies slim wil wees as om net liefde teenoor God en ons medemems te toon. Dit is tog die eerste en grootste gebod. Dit

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Geraldine 2025-09-04 Ek waardeer alle hulp.

Bloederige vodka, Bolhuis en baie boeke by die Prins Albert Leesfees

Johan C Thiart 2025-09-04 Wat ’n ongelooflike, suksesvolle boekbekenstelling daar in Prins Albert moes dit nie wees nie! Baie geluk aan elkeen betrokke! Ja, Mike Bolhuis-Ballas! 🤣 Soos die tannie sê, is hy my medespringgekwalifiseerde parabatbroer en, ja, beide van ons is o

Kemi Badenoch: The Africa that was not born in her

David 2025-09-04 First rate. Exactly captures the Kemi conundrum.

Seen elsewhere: A Highveld boy

David 2025-09-04 Terrific Hogarthian thumbnail sketch. Captured the essence of what's blowing in the wind when it comes to both cities - I've lived in both.

One small step deur Paul Sinton-Hewitt: ’n lesersindruk

Francois Verster 2025-09-03 Interessante bespreking van 'n onderwerp wat heeltemal onbekend aan my was, dankie Barend.

Bloederige vodka, Bolhuis en baie boeke by die Prins Albert Leesfees

Elise 2025-09-03 Ten minste nie in 'n bolla of holla nie! Jy weet, De Aar kan pols sonder ’n gekrap, want die aar is 'n junk-s’n.

Bloederige vodka, Bolhuis en baie boeke by die Prins Albert Leesfees

erla diedericks 2025-09-03 hahahahaha Bolhuis het nog nie die verlore nael gevind nie, maar hy het my laat weet dat die nael Sondag in 'n bar in De Aar laas gesien is waar dit in talle mense se slaai gekrap het ...

Waarom sou ’n mens nog na die NG Kerk toe gaan? 

Lafras Verwey 2025-09-03 Lank het ek gewonder of ek op hierdie skrywe moet reageer. Ek let dat broer Stefaan egter nou die vloer geopen het met 'n stuitige samba. En in sy relaas het hy van die kerk se gevaarlike plofstof gaan opdiep - die vyf solas van die reformasie... (het jy

Bloederige vodka, Bolhuis en baie boeke by die Prins Albert Leesfees

Elise 2025-09-03 Klink kronies ‘n opwindende jollyfikasie as jy jou bevind in so ‘n mannaland van spierlike potsierlikheid… Aanskoulike vroetelpappies in oordaad. You lucky fish! Waar het Bolhuis toe die nael gekry?

Waarom sou ’n mens nog na die NG Kerk toe gaan? 

Stefaan de Jager 2025-09-02 Wanneer Louis skryf: "die doop as God se eerste en mees grondliggende bevestiging van ons (my) identiteit", laat dit my opnuut besef dat my identiteit as gelowige tog nie in my doop lê nie, maar in my verlossing deur Christus. Dit is immers sola Christus

Verlore kind

Johann Hattingh 2025-09-02 Daai waaier werk nog... windpomp nog stukkend, maar ek belowe die water op die plaas is nog net so lekker. Mooi geskryf, Cherise, pappa verstaan konteks... Dalk meer as ander.

LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

Petro 2025-09-01 Ek soek toetse vir graad 6, net Taal, bv sinonieme, antonieme, ens.

Die bekende Bollie is terug!

Elsa Kruger 2025-08-31 Ek wil baie graag vir Bollie gebruik vir my Afikaans 2e Taal leerders. Waar kan ek dit te koop of kry, asseblief?

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

macayla 2025-08-31 Die memo van die vraestelle, assseblief.

Graad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal

Kirch-lee Bok 2025-08-31 Lewenswetenskappe kwartaal 3-vraestelle.

Toorkombuis: Augustus vra vir sieletroos – my balsemiekhoenderpotjie

Ilse Gerber 2025-08-31 Ek 'sien' jou en jou vertelling asof dit verfilm is...gaan verseker jou hoenderdis maak! Afrikaans is ryk aan prentjie-woorde!

Strandmoles

Maria Zinsser 2025-08-30 O wonderlike klein woordemovie.

Gewildste gedigte in Afrikaans

Johan van Emmenis 2025-08-30 Die Afrikaanse taal is manjifiek om van geboorte tot die dood die proses van om as Afrikaner jou uit te leef soos die asem is wat in Afrika in geadem word. Dit is ons Afrikaners se alles.

Graad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal

cyrille 2025-08-30 Ek wil meer weet oor Biologie.

Dawie Ackerman (1954–2012)

Morne 2025-08-29 Ek klink nou baie dom, maar ek het vandag eers uitgevind van oom Dawie se dood. Ek het eers later in my lewe uitgevind dat hy een van die storievertellers was op die Storiemanbande wat ek nog in my besit het. As 43-jarige man het ek verlede week weer na d

Heel

Tharisa 2025-08-29 Baie Dankie

Dis nou al ’n jaar: vir Anastasia de Vries

Monica Hammes 2025-08-29 Ai, jy was so geseënd om die wonderlike vrou van naderby te geken het. Dankie vir die herinnering.

Wat sê Bettina? Hoe werk groepsbetalings in restaurante nou eintlik?

M C Theron 2025-08-29 Ons eet nie meet uit nie. Bederf onsself eerder deur goeie vleis of vis te koop en self gaar te maak. Gaan eet af en toe ontbyt terwyl die motor gewas en gepolitoer word.

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Caroline Adams 2025-08-28 Ek wil asb my kind help met wiskunde; kan ek asb dalk die memorandum kry.

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Christiano Cloete 2025-08-28 Wiskunde meetkunde-vraestel.

Pareltjes uit Amsterdam: ’n Kunstenaarskollektief in die bos

Nico Schamrel 2025-08-28 So nederig mooi, so beskeie en pragtige kuns. Dankie vir die deel, Johan.

Persverklaring: ’n Liefdesgeskiedenis – ’n RSG-middagvervolgverhaal uit die argief

Les Roberts 2025-08-28 Wat is die temamusiek vir hierdie opvoering?

My taal: van toe tot nou – ’n brief op 14 Augustus 2025

Raed-na-Gael 2025-08-28 Ja nee - dis nou vir jou 'n bakgat brief. Gaan later vir myself by die huis 'n ruimhartige skeut privaat gestookte, welbeleë en van stroperige viskositeit, witblits daar uit die Strandveld uit, skink. Mooi loop.

Wiskunde: Graad 10-vraestel 1 en memo, eerste kwartaal

Velencia 2025-08-27 Skoon wiskunde se graad 10-vraestelle en memo's.

"Die hele wêreld is op Erfdeel vandag."

Lukas 2025-08-27 Ek wil graag meer weet oor skryfkuns en veral digkuns.

Die uitvaart deur Carla van der Spuy: ’n onderhoud

Henning 2025-08-27 Ek hou van die titel en sal waarskynlik die boek lees, al is ek so dik vir die onderwerp ek kan doodgaan. Iewers staan hy wat soek sal vind en find death before death finds you; maar ek begin vermoed mense verkies om 'die dood' as iets vreesaanjaend te be

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 2

Naomi Meyer 2025-08-27 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van LitNet se vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied en as jy op die skakels binne-in

Graad 9: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – toets en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-08-27 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van LitNet se vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied en as jy op die skakels binne-in
Top