Kommentaar

Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal

Magda Laurens 2025-09-26 Dankie Elma Coetzer. Jy praat my taal, my hart, my geloof.✝️

Heil die Leser! Wanneer varke vlieg: Bakeliet deur Anri Botha

Michele Meyer 2025-09-26 Heerlike onderhoud. Ek beleef Anri se werk as roerend. En sonder fraiings, nes sy ook is.

Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal

Annora Eksteen 2025-09-26 Ek is so besig dat ek nie volg wat aangaan mooi nie, maar het hierdie opgetel. Wil nog verder werk aan my studie van Richard Carrier se werk. Gevind goeie mental health lê in so min as moontlik nuus volg. En om plaaslike besigehede hier om my te support

Op dees aarde: ’n Blitsige besoeker uit die buitenste ruimte

Raed-na-Gael 2025-09-25 Hoe, op dees aarde, daai sanger en ander – vanwaar Gehasi? Nie gehoor dat iemand êrens met 'n vingerklap in die niet verdwyn het nie, maar wel dat vele ander hulself in geloof in geskrik het. Die middele dien die doel, lyk my. 3I/atlas is in die omgew

Etiket en die nuwe normaal

Rachel 2025-09-25 Ek het geleer mens spreek iemand net aan as tannie of oom as hul in ons familie ingetroud is, anders as meneer en mevrou. Persoonlik kies ek om aangespreek word op my naam, want ek het nie aanspreekvorm of titel nodig nie. Ek het 'n naam, jy het 'n naam e

Wanneer ’n pitbull ’n dief jag

Dr PS Swathe 2025-09-25 Nou hoekom voer jy die honde pille? Is hulle siek?

Ek is in my moer!

Helen weyers 2025-09-24 Uitstekend.

Persverklaring: ’n Liefdesgeskiedenis – ’n RSG-middagvervolgverhaal uit die argief

Lizeth 2025-09-24 https://youtu.be/FNtQbe51Or0?si=J_FZ7w1LL5H1uk8f Beethoven-sonate ...

Toorkombuis: My kosbare erfenis – basaarkerrie

Adri Thetard 2025-09-24 Die lekkerste lekker, 'n basaar!

Cuito Cuanavale (1988)

Anneke 2025-09-23 Baie goeie kortverhaal.

Heil die Leser! Wanneer varke vlieg: Bakeliet deur Anri Botha

Donker Jonker 2025-09-23 Anri Botha se Bakeliet lê op my bedkassie. Ek lees en lees en lees weer. Wat 'n heerlike, prikkelende, vrees- en pretensielose bundel! (En raak resensie.)

Afrikaans Huistaal: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2025-09-23 Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-09-23 Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Naomi Meyer 2025-09-23 Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Graad 9: Wiskundetoets en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-09-23 Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

2025-UJ-prys vir vertaling aan Naòmi Morgan vir Ons wag vir Godot: commendatio

Charl-Pierre Naude 2025-09-23 Baie goeie commendatio, dankie.

Graad 10: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-09-23 Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet sal kan help! LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Naomi Meyer 2025-09-23 Goeiedag en dankie vir die navraag. Dit klink of jy hulp nodig het. LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/in

Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2025-09-23 Goeiedag en dankie vir die navraag. LitNet bied gratis vraestelle wat met hersiening en vaslegging van werk kan help. Al die vraestelle is op een plek bymekaar en hier is 'n skakel na die indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Die lang man met die bril: ’n fotolegkaart van 60 jaar gelede

Hester du Plessis (Tienie se vrou) 2025-09-23 Francis, ek sal graag wil bydra tot jou verhaal vanaf Taurus se kant.

Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo

Christella Dirkse 2025-09-22 Help!

Boekevat met Deborah: Bonsaimeisies deur Erla Diedericks en Mother Mary comes to me deur Arundhati Roy

Henning 2025-09-22 NA aanleiding van die tweede resensie, deel ek graag van Eckhart Tolle se medisyne. Sjoe. https://youtu.be/cOf4rIt5V14?si=i-ZcgRQOB93fhvYu

Lesersindruk: Die 17de veer deur Nanette van Rooyen

Patsy van Staden 2025-09-22 Ek help Engelse leerders om Afrikaans te bemeester. Enige hulp is welkom!

Op dees aarde: ’n Blitsige besoeker uit die buitenste ruimte

Henning 2025-09-22 “… is hulle besonder moeilik om vas te lê, aangesien hulle slegs sigbaar is …” In Noag se tyd kon ‘n ou darem nog vrugte vaslê, nou skiet mense sommer. Streng gesproke is die komeet seker res derelictae en kan enigeen by wyse van occupatio

The Chaos Precinct: Johannesburg as a port city by Tanya Zack: a book review

Chris Heymans 2025-09-21 Thank you Andries. Indeed, it’s time to think out of the box, and this book highlights one such approach.

Stories vir die siel – inspirerende kortverhale, saamgestel deur LAPA Uitgewers: ’n resensie

Wikkie Burger 2025-09-21 Baie dankie vir die mooi resensie, Nini.

Op dees aarde: ’n Blitsige besoeker uit die buitenste ruimte

Sherrilyn Lloyd 2025-09-21 Die heelal, wat oud is, gespreek deur God, sal altyd wetenskaplikes dronk slaan. Daarin bewys Vader sy grootheid en almag...

The Chaos Precinct: Johannesburg as a port city by Tanya Zack: a book review

Andries Calitz 2025-09-21 Great review, Chris, timely as Johannesburg/SA prepares to host the G20, and Helen Zille makes herself available as mayoral candidate. According to today's FT, President Ramaphosa said the city was “not a pleasing environment”.

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Louisa 2025-09-20 Baie dankie! Jy is 'n fantastiese omroeper. Ek geniet elkeen van jou programme. Jou stem en jou manier van aanbieding is pragtig! Hoop jy is nog baie jare vir ons gespaar.

Laat die diere praat

Hilda Boshoff 2025-09-20 Diepe indruk op my gemaak. Ons is almal dom en skuldig.

Rook

Johan 2025-09-20 Fantasiese digkuns. Kan nie wag om meer van die skrywer te hoor nie.

Graad 7: Lewenswetenskappe-toets en memorandum, kwartaal 3

leahandre 2025-09-18 Goeie prestasie en beter kennis!

Herinneringe aan Jan Boland Coetzee

Jean Joubert 2025-09-18 Inderdaad 'n mooi en baie belangrike eerbewys: Vir my is dit sy brutale oortuiging dat die grond, die fisieke aarde en die natuur, die mensdom se grootste gawe is, en dat beskawings slegs gemeet kan word aan die manier van omgang met en respek vir hierdi

Die kanonisering na ’n sluipmoord

Henning 2025-09-18 Op die oog af het die jeug nie langer erg aan kerk, politici en megalomanie nie. Die stembus en die posbus is 'n bietjie gister. Kirk het aktief daaraan gewerk om asem te blaas in 'n stelsel wat duidelike grense neerlê vir hulle met die mag om hul toutji
Top