Kommentaar
Ek wil graag LitNet-lesers se opinie vra
Riette Rust 2025-10-17 Stel jou kind beslis daaraan bloot. Sy klink fenomenaal en sal definitief daarby baatvind. In álle opsigte.
Pareltjes uit Amsterdam: Met Suzaan Potgieter in Amsterdam
Nico Schamrel 2025-10-17 Pragtige mense, propvol karakter, fraaie markte! Dankie dat ons saam met julle kon kuier, Johan Allers.
Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal
Raed-na-Gael 2025-10-17 Ek haal 'dei woke-ling' hierbo aan: "Ek praat van my mense wat nou skielik treur oor Kirk." "Dit skok my ook nie juis veel oor my mense se ignorance nie" en " Weet jy, sommige van my mense sal maar altyd hand om die blaas wil wees met “massa". Gaan
Vyfde Sas-simposium: Swart Afrikaanse letterkunde – ’n tradisie in wording
Naomi Nel 2025-10-17 Dankie. Dit is baie interessant.
Op dees aarde: Tylenol en ander aanslae op vroue se besluite oor hul eie liggame
Johann H Claassen 2025-10-16 Soms is ek verlig dat ek in Suid-Afrika woon... O ja, en dan ook dat ek nie in 'n plasenta gewoon het nie! 🤣🤣 Dankie vir dié bydrae.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Boklied, 30 jaar later – ’n onderhoud met Marthinus Basson
Albé Sauer 2025-10-16 Na ek in 1998 Boklied gesien het by die KKNK, was hierdie vertoning 'n memorie en het dit baie meer waardeer as toe ek jonger was.
My indrukke van Embeth Davidtz se Don't let's go to the dogs tonight
Riana 2025-10-16 Uitstekende resensie van 'n absoluut vooortreflike, hartroerende fliek! Fliek gee die styl en milieu van Alexandra Fuller se boeke getrou weer. Dankie Albert
Fotoblad en kort opname: Vyfde Swart Afrikaanse skrywersimposium (Universiteit van Wes-Kaapland, Oktober 2025)
Karen de Wet 2025-10-16 Soveel energie, soveel beleefde ervarings, deurgronde insigte, uitwaaierende moontlikhede. Soveel deenemers en voorlopers. Mens kan die organiseerders, en deur dekades die dryfkrag en visie van die stigters en vaandeldraers, net van harte bedank. Beleweni
Kirk se dood en die wit Republican-gesindes se gal
Chris 2025-10-15 Ek laat my gewoonlik nie in argumente intrek of tot menigs uitgelok nie. Wat vir my opvallend is, is die verdoeselde venyn wat teen andersdenkendes geuiter word. As jy nie saamstem, of agter die sg hoofstroom aandrentel nie, is daar baie gou skreiende kom
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Jozelle Steenkamp 2025-10-15 Goeiedag, ek gebruik julle webwerf gereeld vir hersieningsvraestelle vir ekstra klasse wat ek aanbied - so baie dankie vir julle diens!
PenAfrican: Eurotrash by Christian Kracht – a book review
Swedish observer 2025-10-15 Excellent review of Krachts Eurotrash book. The best and most comprehensive I met on this novel. Very interesting analysis and comparisons and interpretations of an author in the heart of a war struck continent that with like frequent epileptic war attack
Lesersindruk: Die 17de veer deur Nanette van Rooyen
Patsy van Staden 2025-10-15 Dankie. Dit is beslis behulpsaam!
Pareltjes uit Amsterdam: Dana Lixenberg se uitstalling De Wallen
Margaret Cordier 2025-10-15 Treffend, Johan!
Ek wil graag LitNet-lesers se opinie vra
Nico M Ferreira 2025-10-14 Neem jou dogter na die naaste openbare biblioteek waar sy gratis boeke te kus en te keur sal vind en self kan besluit wat sy wil lees. En as die biblioteek 'n ordentlike begroting het, dan sal sy selfs elektroniese boeke of audio-boeke kan bekom.
Graad 10: Afrikaans Huistaal, drie vraestelle en memo’s, vierde kwartaal
Wilnetha 2025-10-14 Goeiedag, ek wil graag sien hoe doen 'n mens vraestel 3 in graad 10.
My indrukke van Embeth Davidtz se Don't let's go to the dogs tonight
Albert Maritz 2025-10-14 Baie, baie dankie.
J.D. Kestell: Religious beliefs for peace and the continuation of the struggle during the South African War (Anglo-Boer War)
Desiree 2025-10-14 Ek het sy suster se dagboek en, 'n boek wat hy self geskryf het.
J.D. Kestell: Religious beliefs for peace and the continuation of the struggle during the South African War (Anglo-Boer War)
Desiree 2025-10-14 He lost his own son in this war. Never carried a weapon. Just bandages and a Bible in his pockets. He was also one of the translators of the Bible into Afrikaans.
Pasverskyn: Die jaar toe dit gemmerbier gereën het deur Philip de Vos
Celesté 2025-10-14 Klink wonderlik, kan nie wag vir die lees nie. Geluk!
Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo
Chelsey 2025-10-13 Ag tog, LitNet, julle is die beste, hoor. Julle het my nou so goed gehelp en ek waardeer dit opreg. GroeteKuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk
Zetha Jacobus 2025-10-13 Dis kwaai, dit het my baie gehelp!
Ek wil graag LitNet-lesers se opinie vra
Dewald Koen 2025-10-13 Beste Selma Ek is so bly om te hoor dat jou dogter 'n liefde vir lees ontwikkel het. Kinders wat daarvan hou om te lees is in hierdie tegnologiese era waarin ons onsself bevind, skaars. Vanuit 'n opvoedkundige perspektief sal ek die volgende aanbeveel:
Ons soek e-boekkortverhale in Afrikaans
Marion Wesche 2025-10-13 Ek wil graag uitvind wat die prosedure is indien ek iets by julle wil publiseer.
Graad 6: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, vierde kwartaal
Thea Botha 2025-10-13 Baie dankie, ek kan my kleinkind baie help met die vraestelle.
Die afrikanisering van voorgraadse kursusse in Mens-rekenaar-interaksie (MRI) en Besigheidsontleding (BO): ’n Kwantitatiewe studie oor studente se ervaring
Jan Hendrik Kroeze 2025-10-13 An English translation of this article is available at: https://www.researchgate.net/publication/387663396_The_Africanisation_of_undergraduate_courses_in_Human-Computer_Interaction_HCI_and_Business_Analysis_BA_A_quantitative_study_of_students'_experienc
Persverklaring: ’n Liefdesgeskiedenis – ’n RSG-middagvervolgverhaal uit die argief
Frida van den Berg 2025-10-12 Dit was prágtig! Sulke mooi Afrikaans en Nic en Frieda het só goed hul rolle vertolk! Ek was diep hartseer toe dit verby was. 'Elke dag met groot plesier geluister na puik toneelspel, wonderlik! Tog 'n bietjie bedroë gevoel toe Louis sê hy het niemand
’n Huldeblyk aan my pa: Wilhelm Johann Jordaan
Jurgens Hendriks 2025-10-11 Is daar groter rykdom as diep verhoudings? Omgee vir mekaar? Genade vir mekaar?
My indrukke van Embeth Davidtz se Don't let's go to the dogs tonight
Debbie Annas 2025-10-11 Ek is ook nuuskierig - sou die fliek Alexandra Fuller se kenmerkende droë humor waarmee sy die verskriklikste gebeure oordra kan doen? Haar outobiografiese skrywes word gekenmerk deur komplekse lae van ervaring uit die oog van 'n jong kind sonder oordeel
Pareltjes uit Amsterdam: Dana Lixenberg se uitstalling De Wallen
Elise Bishop 2025-10-10 Insiggewend nostalgies… diep. Veral via jou stem, Johan!
Pareltjes uit Amsterdam: Dana Lixenberg se uitstalling De Wallen
Nico Schamrel 2025-10-10 Pragtig, dankie Johan.
’n Huldeblyk aan my pa: Wilhelm Johann Jordaan
Anne-Marie Mischke 2025-10-10 Ontroerend. Die woorde-talent is oorgeërf.
Fresh off the press: Malema: Money. Power. Patronage. by Micah Reddy and Pauli van Wyk
Johanna Meeding 2025-10-10 Ontstellend dat joernaliste so blootgestel word aan hierdie gevaarlike belangrike mense.
My indrukke van Embeth Davidtz se Don't let's go to the dogs tonight
Malene Breytenbach 2025-10-10 Albert, dit is ’n wonderlike boek en ek brand om die rolprent te kyk. Dankie vir die insiggewende resensie. Dankie ook dat jy my verhale op VivA Afrikaans oor die oorlog in Rhodesië/ Zimbabwe roerend noem. Jy het dit uitstekend voorgedra.
Persverklaring: PEN Afrikaans kondig nuwe bestuur aan
Bernard Odendaal 2025-10-09 Veels geluk aan die verkosenes tot die bestuur - en seënwense vir die belangrike taak!
