Henning2025-09-12Bettina, bloot om dit met my 1.2i EECO op die oop pad te waag, is doodsake.
Om politici en regslui af te maai omdat jy deel is van georganiseerde misdaad is een ding, maar selfs op voetsoolvlak het algemene verdraagsaamheid die wyk geneem.
Onthou jy n
Nico Schamrel2025-09-12Hierdie hele museum is 'n meesterstuk. Elke deel daarvan is kunstige vertonings wat die emosies aangryp met gepaste beligting en bykomstighede. Dit bestaan geensins net uit stowwerige vertoonkaste soos SA Museums nie. Dit is 'n galery met 'n nuwe moderne
Catherina Van Jaarsveld2025-09-12Dankie vir jonger skrywer wat die nuwe, onmoontlike oopskroef. Wil graag die bekendstelling gaan ervaar. Amid gaan die boek in Maart by die leeskring kom bespreek.
Darryl Earl David2025-09-11Dearest Karina. Wow. Congratulations. To Thobeka as well. It was such a pleasure to host the both of you at last year's Madibaland @BookBedonnerd Literary Festival in Book Town Richmond. When I heard Thobeka speak, I knew it was a powerful story. Glad the
Karl Schmidt2025-09-11The review does not mention that what was presented was an English translation of the original German, by Geoffrey Skelton, verse adaptation by Adrian Mitchell, very excellently done. Interestingly enough the translation changes some of the original Germa
Naomi Meyer2025-09-11Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van die vraestelle wat op LitNet verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is e

Annora Eksteen2025-09-11Ek het gelees en gelees, en ek verstaan net al hoe meer, en hoe meer ek vir ondermeer Richard Carrier lees, verstaan ek net al hoe meer en meer.
Dit is goed om baie te begin verstaan het en dit is goed om te leer aanvaar het en om vry te gekom het van d
Naomi Meyer2025-09-11Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is vir di
Colleen pottas2025-09-10Ek soek nie goud of glans, maar 'n hart wat regtig dans. Iemand wat my siel verstaan en saam my drome kan laat gaan. Liefde wat sag en opreg bly, 'n veilige plek, net ek en jy.
Francois Verster2025-09-09Hartlik geluk aan die kandidate - en geluk by voorbaat aan die wenners. Resensies is onlosmaaklik deel van die bedryf, en nodiger as wat mense mag dink.
Henning2025-09-09'Die Kaapse bobbejaan (Papio ursinus) is, buiten die mens, die grootse primaat wat in Suider-Afrika voorkom.' - Wikipedia
‘Of two of his colleagues, Reed once remarked, “They never open their mouths without subtracting from the sum of human knowled
Raed-na-Gael2025-09-09Ja nee, die bobbejane se geloof is dat hulle veilig in die kamp sou wees.
Sprekende voorbeeld dat bobbejane tot geloof in staat is!
Jerzy Koch2025-09-09Daar staan in die resensie: "(Die invloed van Aves blyk uit ’n bedekte verwysing na die bundel deur Jerzy Koch in sy vers op bl 123, “Die uil en die ster”.)". Dit klink goed, maar... nee... ek is jammer, ek ken die bundel "Aves" nie, en het hom tot
Sarie2025-09-09Die Britse regeerders in SA was net so rassisties, bv verskillende konsentrasiekampe vir swartes en wittes. In Natal was daar ook 'n wet teen trou met anderskleuriges. Hulle het ook slawe besit. As jy geskiedenis wil aanhaal, gebruik meer bronne.
Die woo
Francois Verster2025-09-08"Hoe gouer ons woorde soos swart, wit, bruin en Indiër verwyder uit ons woordeskat, hoe gouer sal almal, veral ons kinders, daarvan afsien om mekaar sekere skelname te noem." Helaas, dit sal nooit gebeur nie, maar indien ons diversiteit eerder omarm en m
Henning2025-09-08Onlangs het ek in 'n terrein kampeer wat aan die Krugerwildtuin grens en, anders as die Adoonse van die wildtuin, het 'n trop bobbejane, net voor die hek toemaak, bedeesde Kees tussen die hutte gaan plek inneem. Soet het hulle daar bly sit en mekaar se ha
Charl-Pierre Naude2025-09-06Korrek, dankie. Rosa Nepgen was 'n komponis in die lieder en verwante genres, wat 'n verbintenis met opera en operasang toon.