Wiskunde: Graad 12-vraestel 2 en memo, tweede kwartaal

  • 2

Prent: Canva

Is jy in graad 12? Jy is nie meer so klein soos die kinders op hierdie prent nie. Een van die dae staan jy nie meer in die ry voordat die skooldag begin nie. Hier is wel ’n gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld wat jou sal help om rye en reekse vir jou volgende Wiskundevraestel te bemeerster.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde: Graad 12-vraestel 1 en memo, kwartaal 2

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 2

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat vraestelle op LitNet beskikbaar en dit kan help met eksamenvoorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai. As die vraestel waarna jy op soek is nie beskikbaar is nie, is daar heelwat ander wat met voorbereiding kan help. Sterkte daarmee! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top