Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal

  • 6

Prent oor vriendskappe: Canva

Is jy in graad 6 en wil jy baie graag met jou vriende kuier? In Eugene van der Westhuizen se gratis Afrikaans Huistaal-vraestelle is daar stories wat oor vriendskappe handel. Dis ’n goeie plan om dit eers af te laai en vir die eksamen voor te berei – en daarna na hartelus met jou maats te speel.

Klik hier om die vraestelle af te laai (die memoranda is onderaan)

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 6: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel en memorandum

  • 6

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat vraestelle op LitNet beskikbaar en dit kan help met eksamenvoorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat daar is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Onthou om volgende jaar weer van ons vraestelle gebruik te maak as jy die werk deurlopend wil vaslê, of vir die toetse en eksamens moet voorberei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Ons stuur nie vraestelle na mense nie, en alle vraestelle word op ons webwerf aangetref. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat daar is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Onthou om volgende jaar weer van ons vraestelle gebruik te maak as jy die werk deurlopend wil vaslê, of vir die toetse en eksamens moet voorberei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top