
Prente: Canva
Is jy in graad 11 en bekommer jy jou oor universiteitstoelating en jou uitslae? LitNet bied hulp! Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld waarmee jy reeds vir volgende kwartaal se werk kan begin oefen. Nou moet jy net die vraestel aflaai en dit uitwerk; dan is goeie punte sommer kinderspeletjies.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 11: Wiskunde, Euklidiese meetkunde-toets en memorandum, kwartaal 3
Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal


Kommentaar
Ek is bekommerd oor my uitslae.
Goeiedag! Dis eksamentyd en LitNet kan jou help! Ons publiseer heelwat vraestelle en memoranda en dis alles gratis beskikbaar om af te laai. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat besikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle en die memo's gratis in PDF af te laai. As jy nou met behulp van vraestelle oefen, is dit 'n goeie begin om voor te berei en hierdie eksamen beter punte te behaal! Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder