Pareltjes uit Amsterdam: "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand"

  • 1

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy die Nederlandse Weerstandsmuseum om die uitstalling “Josephine Baker: ’n lewe van weerstand” te besigtig.

YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=ThkUGRKUEyg

  • 1

Kommentaar

  • Nico Schamrel

    Hierdie hele museum is 'n meesterstuk. Elke deel daarvan is kunstige vertonings wat die emosies aangryp met gepaste beligting en bykomstighede. Dit bestaan geensins net uit stowwerige vertoonkaste soos SA Museums nie. Dit is 'n galery met 'n nuwe moderne aanslag.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top