Pasverskyn: 30 minute: Suid-Afrikaanse lugbraaierkookboek deur Louisa Holst

  • 1

30 minute: Suid-Afrikaanse lugbraaierkookboek deur Louisa Holst (Human & Rousseau, 2025)

Titel: 30 minute: Suid-Afrikaanse lugbraaierkookboek
Skrywer: Louisa Holst
Uitgewer: Human & Rousseau (September 2025)
ISBN: 9780798184991

Topverkoper Louisa Holst is terug met nog ’n treffer propvol watertandgeregte, wat in ’n japtrap in jou lugbraaier gemaak kan word. Geniet smullekker biryani-hoenderslaai, pikante stokvis-en-jalapeño-gebak, varktjops met geroosterde chakalaka en stomende frikkadelle-en-pap. En die ietsie soets ter afronding? Ontspan – onweerstaanbare nageregte sorg vir daardie soete verleiding – alles kant en klaar in net 30 minute.

 

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top