Tian Schutte2025-12-19Jannie, ek het Roland se boek as een van my bronne gebruik vir die skryf van my boeke "Guerrillastryd", "Treinvernielers" en "Dullstroom". Ek het ook 'n rare foto van hom wat deur 'n Britse soldaat in Lydenburg geneem is tydens sy oorgawe. Ek kan hom vir
Christa2025-12-17ChatGPT-5 is tydens die keuringsproses van hierdie artikel beskikbaar gestel. Alhoewel ek nog nie in diepte ondersoek ingestel het nie, kon ek hierdie kletsbot nie so maklik soos ChatGPT-4o oortuig om te swets nie. Dit het eers geweier, en as ek bly aandr
Jannie Pretorius2025-12-17Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Dirk. Ek gebruik 'n app genaamd Capcut daarvoor en hy het ons verstom met wat hy met Reitz gedoen het.
Miki Flockemann2025-12-17Thank you Izak! I enjoyed this and of course your other pieces very much.
I would like to suggest another good read which I found very compelling as it also offers fascinating glimpses of almost forgotten local histories and encounters with significant
Hannes Stander2025-12-16Hoe heerlik ritmies, en met 'n skeut humor, spreek jy hier dinge aan wat ons of oor tob of ontken; want al wat mens kan sê, is: ag vrek man.
Hannes Stander2025-12-16Wat 'n pragtige, boeiende skrywe. Dit spreek 'n ontstellende realiteit, wat ons dikwels in die media van verneem, met deernis aan. Akili se reis onder die beskermende maan ontroer. Welgedaan.
Mariaan Snyman2025-12-15Volgens wat ek verstaan was eerwaarde Erasmus Johannes Smit my oupagroot se pa. My oupa- en oumagroot is in 1929 in Koffiefontein getroud.
Ek sou bitter graag meer hieroor wou weet.
Jacobus Swart2025-12-15Dankie vir hierdie lesing, ek het dit met aandag deurgelees.
Daar is in die goeie gedig 'n oomblik van verinnerliking; 'n proklamasie van die soewereine denke. Hiermee word bedoel die intellektueel-estetiese vryheid waarbinne die gedig sigself voltooi in
HKR2025-12-13Dit herinner my aan 1975-6. Ons het op die platteland grootgeword, maar met boeke. In 1975 (ek was in Gr 1), het my ouers vir ons ‘n krytbord gekoop. Teen die tyd dat my kleinsus in 1977 skool toe is, het ek haar geleer wat ek in die skool geleer het (m
Henning2025-12-13Dit laat my terugdink:
'Hy vryf ingedagte oor sy wang. "Jy weet, in die verkeerde hande hou kunsmatige intelligensie 'n groot bedreiging vir baie mense in."
Haar wenkbroue lig geïnteresseerd. "Dante, nou praat jy. Wat is jou hipotese?"
Hy frons bekomm
Johann van Heerden2025-12-13Imke
Baie interessant.
Sal graag meer daaroor wou te wete kom.
Bv hoe kan ek KI gebruik om wetenskaplike inligting oor te dra?
Johann
Andreas van Wyk2025-12-13Baie dankie, George, vir jou gepaste woorde oor vriend Rudolf. Die mees veelseggende is jou samevatting: "Maar nooit was Rudolf se ongeloof venynig nie, want hy het deernis met sy medemens gehad". Ek het nooit 'n venynige woord uit Rudolf se mond gehoor n
Andreas van Wyk2025-12-13Die vergadering was beslis in die Stellenbosse stadsaal. As nuuskierige jong dosent was ek in die gehoor om die interaksie tussen PW Botha en Stellenbosch se studentemassa te beleef in die roerige 1970's.
Dirk Janse van Rensburg2025-12-13Ek is 'n groot Deneys Reitz en Kommando-/Commando-aanhanger, het reeds sewe verskillende publikasies van die boek. Ek sluk swaar aan Willem se 'agterryer-storie'.
In die Prins Albert-museum is 'n mes en skede wat per ongeluk deur een van Reitz se manne b
Francois Verster2025-12-12"... tot in elke hoekie van ons verstand vertak.” Inderdaad. En met stok en wortel in stand gehou. Ek wonder wat sy verklaring vir panteïsme sou wees.
Waldemar Gouws2025-12-12Ja, Luan, in die groot bestel volhard die mag daarmee om die aarde mooi rond te hou. Geyk lykende ofte not, volhard in jou geloof. (Dit geld ook enige ander geraaktes.)
Eben Venter2025-12-11Baie dankie, Johann.
Interessant vir my is dat Serres, ten spyte van sy stelling of dan voorstelling van 'n era waar ons meer deur die nie-materiële beïnvloed gaan word, en daarvan kan ons elke dag getuig, dan tog so uiters aangedaan was toe hy die wat
Luan Staphorst2025-12-11Waldemar, vir al die goeie werk wat LitNet doen en waarvoor ek respek het, is die toelating van anonieme skryfsels iets wat my teen die bors stuit. My kwelling is dat my naam in die openbaar verskyn, terwyl hulle wat kwansuis 'n "ander perspektief" wil ve
Jakkie Annandale2025-12-10Waar kan ons die boek bestel of koop? Ek het hom as kind gelees en in 2020 het ons huis afgebrand. En wil so graag die boek weer koop, of in die hande kry.
Waldemar Gouws2025-12-10Die derde sin hier bo van Anoniem prikkel my om die analogie van 'n onverhulde krater raak te sien. Sy "alternatiewe perspektief" as termiese waarnemer - hoe dit met die temperatuur van gesprekke gesteld is - is wel gratis.
Waarom het LitNet 'n beleid
Jannie Pretorius2025-12-10Prof, jou boek oor die kommandolewe van die Boere was en is een van daardie boeke wat 'n blywende indruk op my gemaak het. Ek onthou nog hoe gretig ek dit gelees het. Elke keer as ek hom in my boekrak sien, wel die aangename herinnering daaraan opnuut wee