Kommentaar

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Fanie Cloete 2026-01-17 Abel, jou inset hier is die enigste werklik sinvolle een sover. Relatiewe deprivasie is 'n baie goeie analitiese model wat die huidige weerstand van sekere Afrikanerelites teen huidige regeringsbeleid en hulle wanpersepsies daaroor dalk deels kan verklaar

Seun

Stefaans Coetzee 2026-01-16 Wow, Nico. Dankie.

Seun

Ronnie 2026-01-16 Stefaans, hierdie het my stil gemaak. Jy skryf eerlik en sonder versiering oor iets wat vir baie mense nog rou en onuitgesproke is: dat daar in die Bosoorlog meer gevra en gegee is as wat ooit erken of terugontvang is. Sonder verduideliking of regverdigin

Sensuur: Nog springlewendig en gesond, dankie!

Debbie Annas 2026-01-16 Dankie vir die puik aanhaling van Bertrand Russel, Anton. My gevoel is dat die huisige klimaat van "politiese korrektheid" en "ons wil net gelukkig wees" die gevolg is van luiheid om te dink en daarom is satire dikwels buite mense se bereik.

Pasverskyn: Die weerligvoël deur Jaco Jacobs

Ronél Dunn 2026-01-16 Waarom prikkel die titel my nou - het Rona Rupert nie ook 'n jeugverhaal met dieselfde titel geskryf/gepubliseer nie?

Seen elsewhere: The more things change…

Debbie Annas 2026-01-16 Thank you, Mike. Your voice matters so much.

Seun

Nico Schamrel 2026-01-16 Stefaans - inderdaad 'n uitblinkkroonjuweel van 'n verhaal! 'n Goeie en verrassende slot bly maar 'n vereiste.

Eerste daar deur WS van der Waals: ’n lesersindruk

Gerrit Steyn 2026-01-16 Dit was "lekker" om springkursus saam met hom te kon doen in 1964! Hy was ten alle tye altyd ‘n gentleman!

Die bospaadjie

Nico Schamrel 2026-01-16 Elsabé Fouché - ek is so trots op jou. Jy is waarlik 'n talentvolle skrywer wat nog ver gaan kom. Moenie ophou skryf nie!

Seun

Stefaans Coetzee 2026-01-16 Dankie Elise dat jy altyd my skrywes lees. Sterkte met jou eie kortverhale.

Seun

Stefaans Coetzee 2026-01-16 Dankie Julio. Dit was 'n gelukskoot. Die gedig het nie gewerk nie. So ek is LitNet baie dankbaar dat hulle dit aanvaar het.

Seun

Ben 2026-01-16 Soms is Jesus 'n enkelma met bruingedyde hare wat omgee en liefhet, voete masseer en die duiwel op sy ek sit...

Dinkskrum: Intellektuele intimiteit in moderne tye

Tommie Gerwel 2026-01-16 Dit laat my dink!

Seun

Elise Bishop 2026-01-15 Magteloos… Hartseerkoffie wat omgee.

Seun

Julio Agrella 2026-01-15 Blikemmer, Stefaans.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Francois Verster 2026-01-15 Daniel Hugo, dankie vir jou ewewigtige kommentaar. Ekself was nie deel van die vorige elite nie en nog minder van die huidige - ek dink dis waar dat indien jy 'n kudde volg, jy net 'n klomp p**ph*lle voor jou sien. En ek stem 100% saam oor universiteite,

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Daniel Hugo 2026-01-14 En nog steeds wonder ek wat Wannie Carstens en Louise du Toit se reaksie op my oorspronklike kommentaar is. Is Fanie Cloete hul aangewese segspersoon?

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Abel Esterhuyse 2026-01-14 Dankie Wannie en Louise vir 'n goed beredeneerde en deurdenkte bespreking. Dit was lekker/goed om te lees. Persoonlik dra ek nie swaar aan of my Afrikaner, Afrikaanse, en Suid-Afrikaanse identiteite nie. Ek sou pa, professioneel, blank (ja dit maak steed

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Dr PS Swathe 2026-01-13 Fanie Cloete, jy protesteer en keer darem erg vir jou en die ander 43 se wickets. Afrikaners kan emosioneel raak, ja. En ongeskik, ja. So what? Waarom dink jy wil die ANC hoofbende nie die gewraaakte lied Kill the Boer, Kill the Farmer veroordeel nie? Din

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Louwrens Pretorius 2026-01-13 Wat ons in die media oor identiteite sien, is meesal bekgevegte tussen elites. Die mense in die Wes-Kaap se straat in 'n ANC-beheerde dorp waar ek woon, is almal universiteitgekwalifiseerde mense. Wanneer ons politiek praat, praat ons selde oor taalverw

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Fanie Cloete 2026-01-13 Daniel, elke individu en groep het die reg op standpuntinname as dit hulle raak. Die aard en inhoud van daardie standpunt bepaal egter die meriete daarvan of nie. AfriSol se klagtes oor diskriminasie teenoor Afrikaners het nie feitelike meriete nie, is op

Wat sê Bettina? Trump as Venezuela se bevryder?

Cas Vos 2026-01-13 Bettina, 'n uitstekende en insigryke artikel. Trump sal altyd bokspronge maak. Mag die Derde Wereldoorlog tog nooit uitbreek nie. Dit sal alles en almal verwoes.

Stilte voor die storm

Ronnie 2026-01-13 Baie dankie vir die lees en mooi woorde, Elmi.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Daniel Hugo 2026-01-12 Ek stem met Francois Verster hierbo saam. Die Afrikaner het as 'n groep die reg om teen diskriminasie te protesteer. Wel wil ek die aanslag op Afrikaans - veral by universiteite en skole - byvoeg. Van die ondertekenaars van die ope brief was betrokke by d

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Daniel Hugo 2026-01-12 Flip Buys van Solidariteit se reaksie was sekerlik nie ad hominem en emosioneel nie. Maar wat sê Wannie en Louise?

Fibonacci

Karsten 2026-01-12 It is amazing to see maths in creation. You have captured it so beautifully here.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Fanie Cloete 2026-01-12 Daniel Hugo, ek hoor graag jou kommentaar op die meriete van ons argumente?

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Fanie Cloete 2026-01-12 Daniel Hugo, AfriSol leiers se emosionele, ad hominem aanvalle op die ondertekenaars van ons verklaring, ipv om op die meriete van ons argumente te reageer, spreek boekdele. Dit sluit in afwysende en vernederende opmerkings wat geensins verskil van die me

Stilte voor die storm

Elmi Dege 2026-01-12 Ronnie, dit is fantasties! Sjoe, ek het skoon hoendervleis!

Die Lasarus-effek: Tant Miem Rothmann (MER): (1875–1975)

Anneme Galatis 2026-01-12 Hoekom is rubriek genoem "Lasarus-effek"?

Stilte voor die storm

Ronnie 2026-01-12 Baie dankie Julio vir die lees en die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg, veral van iemand met soveel skryfervaring.

Stilte voor die storm

Ronnie 2026-01-12 Baie dankie Erla-Mari vir die lees en die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg, veral van iemand met soveel ervaring.

Stilte voor die storm

Ronnie 2026-01-12 Baie dankie Leonita vir die positiewe terugvoer. Dit is my eerste plasing, en jou woorde gee my groot moed om verder te skryf.

Flesh by David Szalay: a reader’s impression

Fhd 2026-01-12 Inderdaad 'n boeiende verhaal! Ongelukkig is daar na my mening 'n aantal tekortkomings. Voorop staan die seks-beheptheid van István: byna elke vrou wat hy mee te doen kry, loop deur, al is is net in sy gedagtes, dit word herhalend en met oorbodige detail

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Connie Kerkmuis 2026-01-11 Die linkse Afrikader is natuurlik deur die bank taktvol, veral wanneer hy die opponente as Nazi's en dom Trump-fanatici afmaak.

Stilte voor die storm

Julio Agrella 2026-01-11 Magtag, wat 'n storie! Welgedaan.

Die nuus

Julio Agrella 2026-01-11 Skitterend!

Wat sê Bettina? Trump as Venezuela se bevryder?

Julio Agrella 2026-01-11 Of Maduro die duiwel was weet ek nie, maar as diktator, vermoed ek so. Die regsvraag is egter meer as dit. Het enige land die reg om 'n ander in te val en sy leier gevange te neem en beheer van sy grondstowwe te neem, onder welke voorwendsel ook al? Hoe v

My jaar van vrees en vryheid: ’n onderhoud met Marita van der Vyver

Julio Agrella 2026-01-11 'n Gawe onderhoud om 'n inspirerende boek aan te vul. Een van my leeshoogtepunte van 2025.
Top