Die vieringe van Allan Boesak se 80ste verjaardag gaan met omstredenheid gepaard.
Daar word berig dat die bestuur van die Universiteit van Wes-Kaapland teen ’n naamsverandering besluit het.
Dit is nie noodwendig die einde van die debat nie.
Heindrich Wyngaard luister na die uiteenlopende menings van Christian Martin, voorsitter van die Oos-Kaapse komitee vir geografiese name, en Danie van Wyk, voorsitter van die DAK Netwerk.
Skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/3PI0OPkpBBk
- Foto van Allan Boesak in 1986: Rob Croes vir Anefo, CC BY-SA 3.0 NL, via Wikimedia Commons


Kommentaar
Vernoem dit eerder na Jakes Gerwel; hy verdien dit baie meer.
Wes-Kaap behoort aan ons Khoesan, so ook die res van die land. Dit is net reg en regverdig dat UWK aan 'n Khoi-leier hernoem word!
Ja.
University of Allan Boesak is goed vir ikoon Allan.