
Prent: Canva
Wortels kan jou dalk gesond hou en op daardie manier mag gee, maar as jy in graad agt is gaan hierdie video van Lee-Ann Langeveld jou help om met magte en wortels van breuke werk. Jy gaan sommer bemagtig voel as jy moet gaan toets skryf en alles beter verstaan!
Lees ook:
Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal


Kommentaar
Is daar vakke soos Rekeningkunde en Besigheidstudie ook beskikbaar?
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons beskik nie oor vraestelle van al die vakke nie, maar versoek opvoeders en kenners om soveel moontlik vraestelle vir ons op te stel. Dus voeg ons dit by wanneer dit moontlik is. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder