Kommentaar

Kersfees

Johan van der Merwe 2026-01-11 Wow! Wonderlik en na aan die been, die een so uit die tuislande van gister.

Stilte voor die storm

Leonita Coutts 2026-01-11 Briljante, "kouerillingskrywe" Ronnie. Sien uit na jou eerste boek.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Daniel Hugo 2026-01-11 Fanie, ek weet van die kru reaksies, maar daar was ook die rustige en rasionele antwoorde uit die geledere van Solidariteit en Afriforum. Dit is wat Wannie en Louise verswyg.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Fanie Cloete 2026-01-10 Daniel Hugo, die response op ons verklarings is oorwegend uiters emosioneel en afwysend, gebaseer op foutiewe feite en vertolkings wat voorgee dat Afrikaners as Afrikaners slagoffers van die huidige regering is. Dis doelbewuste onware politieke propaganda

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Fanie Cloete 2026-01-10 Francois Verster, lees gerus die meer akkurate feite wat op ons webblad verskyn, veral onder my naam: https://www.facebook.com/groups/afrikanersvirsuidafrika

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Fanie Cloete 2026-01-10 Hanno Visagie, jou standpunte demonstreer die rassistiese neo-apartheidsdenke wat konserwatiewe Afrikaners se standpunte oor die saak kenmerk.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Fanie Cloete 2026-01-10 Connie Kerkmuis, ek reageer nie op mense wat nie die moed van hulle oortuiging het om standpunte in hulle eie naam in te neem nie, en dan baie dapper goed onder die anonimiteit van 'n skuilnaam beweer sonder om die standpunte wat hulle kritiseer ordentlik

Elders gesien: Paul McCartney en "Yesterday"

Chris Swanepoel 2026-01-10 Uitstekend.

The Fifth Mrs Brink: An interview with Karina Szczurek

Professor Matthias (Matt) Haus. 2026-01-09 Dear Karien, the dignity, the depth and the beautiful quietness of the unconditional love which you have for Andre Brink has left a deep impression on me. This interview so long ago in 2017 on the publication of your book 'The Fifth Mrs Brink' has left a

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Daniel Hugo 2026-01-09 Wannie en Louise, dit is nie eerlik om al die kritiek op julle ope brief af te maak as "kruheid" en "rioolpolitieke retoriek" nie. Daar was ook nugter en rasionele reaksies. Julle is klaarblyklik nie bereid om erkenning daaraan te gee nie. Wat het geword

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Francois Verster 2026-01-09 Maar, kan dit wees dat daar 'n aanslag op Afrikaners is (van sekere groepe af) terwyl daar OOK 'n "aanslag" op alle burgers is, nl. die oorkoeplende misdaadgolf? Omdat meeste mense in SA onder misdaad gebuk gaan, beteken dit tog nie dat daar nie teen Afri

Oizes se dogter

Mari 2026-01-09 Rou met 'n glimmer van hoop.

Stilte voor die storm

ErlaMari Diedericks 2026-01-09 Genade, Ronnie, hierdie is meesterlik geskryf! Ek kyk uit vir daai boek! Jy moet!

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Hanno Visagie 2026-01-09 As polities-gematigde, ervare, belese Christen-geneesheer en Wannie-tydgenoot word my response meesal deur LitNet geweier. Staan op die waarheid dat die Afrikaner-VOLK meer as 95% van Europese (wit) afkoms is, Afrikaans as moeder- en huistaal praat en Pro

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Connie Kerkmuis 2026-01-09 Die feit dat die ANC kort na die verskyning van die brief hulle dankbaarheid uitgespreek het vir die brief, was die vonk in die kruitvat, wat die onherstelbare vertouensbreuk veroorsaak het tussen die ondertekenaars en die sogenaamde 'regse' Afrikaners. V

Die “Havenga-verslag” oor verkragtings en die mites daaromheen

Isaac-Jacobus van die familie Van Heerden 2026-01-09 Goeie vraag Albert, maar die antwoord behoort jou nie te verstom nie: Om dieselfde rede as hoekom die verlag vir 50 jaar lank 'n monatorium op het - Om die waarheid te verswyg! Die waarheid sal altyd oorwin en diegene wat hul aan die leuen skuldig maak

Jou KI-IK: Jou Suid-Afrikaanse erfenis

Marie Spruyt 2026-01-09 Ons praat ons taal, in watter vorm ook al. Ons woordeskat verbreed, ons groet mekaar met allerlei groetwoorde: Siyabonga mama, hamba kahle, awê.

Elders gesien: "Só ’n begrafnis wens ek vir elke boer in hierdie land"

Nancy Bialowons 2026-01-09 Naòmi - Ek kan net beaam : Jou hart klop reg. Baie dankie vir wonderlike herinneringe - Hansie, Nellie Steyl, Stille Waters, Brightside. Jy dra die Morgan-naam met waardige eerbied.

Wen Kokkedoor-boeke met kykNET se Kokkedoortjie – wenner aangekondig!

Lizette Marais 2026-01-08 Goeiedag. Ek is naarstigtelik op soek na hierdie resepteboeke. Verkieslik isbn 9780798169578

Wat sê Bettina? Trump as Venezuela se bevryder?

Dr PS Swathe 2026-01-08 Janee, Bettina het blykbaar die dele in die media gemis dat daar kriminele lasbriewe vir Maduro en sy gade uitgereik is in 2020 vir dwelmsmokkelary. Ai, ai. Dis hoogtyd dat die kriminele vasgevat word, as Trump dit moet doen, so be it. Joe Biden was te sl

Selfsug versus identiteit

Francois Verster 2026-01-08 Goeie stuk. Inderdaad is ewewigtigheid, daardie vae en fyn balans wat die meeste mense nie eens herken as hulle dit sien nie, die goue koord om op te loop, al wankelend.

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

Mandy-lee 2026-01-07 Baie baie leergoedjies.

My dood

Eduan Naude 2026-01-07 Hi Jannes, ek sien die is jou eerste gedig op hierdie platform, baie geluk! Dit herinner my aan een van TT Cloete se laaste bundels - "Uit die wit lig van my hand gesny" “Van alle onthou van my en van jou onthou ek jou helder langs my, in profiel l

Amerikaanse optrede in Venezuela: 3 Januarie 2026

Douw Krüger 2026-01-07 Dis 'n nugter uiteensetting van wat daar aan't gebeure is.

Wat sê Bettina? Trump as Venezuela se bevryder?

Johan Beyers 2026-01-06 Dit is baie interessant dat Bettina (duidelik uit 'n linkse oogpunt) heeltemaal wegkyk van die feit dat Venezuela (met goedkeuring van Maduro) die afspringplek is van dwelmuitvoere na die VSA en elders. Die wêreld is so bang om deesdae op ander se tone t

Selfsug versus identiteit

Roelf van Vuren 2026-01-06 Goed gestel! Wat is die verhouding/verband tussen selfsug en egosentrisme?

Persverklaring: Van Japan tot by die Taalmonument, Miku Suzuki se Afrikaanse reis

Jeannine 2026-01-06 Wonderlik! Ek salueer haar. Sy kry reg wat vele Engelssprekendes in Suid-Afrika moeilik vind.

Godsdiens vir ateïste

Suzette 2026-01-04 Om te sê "... Jesus sê: 'f dit' ..." Wow ...

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Afrikaner(on)geloof en ons geloofsbesering

Lynette du Plessis 2026-01-04 Sjoe Johann, jy druk al die rou knoppies in my gees met hierdie intense ryk ervaringe. Ek wil meer weet.

Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg as koel en welberedeneerde versameling, ’n lesersindruk

Annora Eksteen 2026-01-04 Dit is so. ’n Baie goeie resensie van ’n baie goeie boek. Ek dink mitologie is eintlik hoogs kreatief as fantasie. Of so iets. Die boodskappe van nederigheid en omgee is wel blywend van waarde, asook die tekste oor liefde soos dit so wonderlik geko

Lirieke van “Pappa maak dit reg”

Jan 2026-01-03 Kon jy al die volledige lirieke opspoor? Ek soek dit ook.

Tussen huis toe gaan en onderweg bly. ’n Repliek oor geloof, tradisie en bewegende denke

Daniel Louw 2026-01-03 Die saak waaroor dit hier gaan is vir die teoloog van kritieke belang en net so vrugbaar. As teoloog verkies ek die terme 'geestelik' en 'verwonding'. Dit dwing my om die twee kante van die huidige konteks post-2000 as teologiese saak naas mekaar, maar oo

Boekresensie: Fragmente uit die Odusseia van Homeros, vertaal deur Cas Vos

Annora Eksteen 2026-01-02 Dat Cas Vos se bewerking van Homeros in ’n toeganklike Afrikaans geskep is, is vir my wonderlik. Die bietjie wat ek van sy werk kon lees is wel vir my glashelder en vorm ’n storie, aangesien ek my verbeelding verder kan gebruik soos dit maar altyd geb

Sterwensbewustheid en lewensgenot in die boek Prediker en in gedigte van Breyten Breytenbach

Henning 2026-01-02 Die uitlaggers dank die uitleggers vir die volgende juweeltjie: “Uitleggers verskil wel oor hoe ’n mens vers 5a (‘’n Tyd om klippe weg te gooi en ’n tyd om klippe bymekaar te maak’) moet verstaan. Indien ’n mens egter aanvaar dat die twee

Persverklaring: Van Japan tot by die Taalmonument, Miku Suzuki se Afrikaanse reis

Martin Labuschagne 2026-01-01 ’n Riem onder die hart!

Sterwensbewustheid en lewensgenot in die boek Prediker en in gedigte van Breyten Breytenbach

Raed-na-Gael 2025-12-31 Die stuk hierbo is nou wel ’n huldeblyk; omdat dit om kommentaar bedel besluit ek ook om Aucamp, soos hierbo aangehaal, se wyse woorde te volg: “Ek moet nóú sê wat ek te sê het, en so goed moontlik, met al die lig en krag my gegun, want môre vee

Born again in an Uber ride

Andrew Koenaite 2025-12-31 Great writing and talent led to a great story.

The clockmaker’s paradox

Andrew Koenaite 2025-12-31 Great story and very creative.

The clockmaker’s paradox

Faz 2025-12-31 This did not go where I expected! 😭😭😭😱😱😱 Amazing all the same. There were moments that I thought it was a Paulo Coelho vibe and there are reps of deeper meaning re how we spend our time or remain stuck and the choice is ours. But flip th
Top