
Prent: Pixabay
Is jy in graad 4 en wens jy jy kon eerder ’n roomys eet as om ’n Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestel te skryf? Gelukkig is hierdie gratis vraestel en memorandum deur Annelie Botha sommer baie pret. Daar is oefenvoorbeelde wat juis oor roomyse handel. Werk die vraestel uit en proe die soet smaak van sukses as jy hierdie kwartaal goeie punte behaal!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Vraestelle en memo's.
Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder