Prente: Canva
Is jy in graad 8 en skryf jy binnekort jou eerste Wiskundetoets vanjaar? Hierdie gratis oefentoets en memorandum deur Lee-Ann Langeveld gaan jou met jou voorbereiding help. Soos jy kan sien, is daar sekere vrae waarvoor jy nie 'n sakrekenaar mag gebruik nie. Jy hoef egter nie bang te wees nie, want die toets gaan jou so mooi help dat jy gaan weet jy’s slim genoeg om alles uit jou kop te doen!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:

Kommentaar
Ek wil oefen.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Die is vir hersiening vir 'n Wiskunde-vraestel.

Oefen - vir Wiskunde.

Graad 8, Wiskunde.
Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek soek vraestelle.