Is jy in graad 11 en vergelyk jy jou te veel met jou klasmaats se lewens op die sosiale media? Oefen eerder jou Wiskunde-vergelykings met hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt. Laai dit hier af. Binnekort gaan jou klasmaats jaloers wees op jou goeie punte!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:



Kommentaar
Goed.
Is daar 'n moontlikheid dat u Lewenswetenskappe graad 11 opsommings gee oor kwartaal 1?
Goeiedag! Ons beskik nie oor werk vir alle vakke en vir alle grade nie, maar ons doen ons bes om uiteindelik alles daar te hê. As ons nie betyds hierdie vraestel in die hande kan kry nie, kyk hier. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder