Kommentaar
Graad 6: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, vierde kwartaal
Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraNational Senior Certificate: Grade 12, English Home Language, previous exam papers
Naomi Meyer 2025-11-26 Hi there and thank you for your enquiry. LitNet publishes Afrikaans language exam papers, so unfortunately we do not have English Home Language exam papers available. Best wishes, Naomi Meyer
Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
Piet van Rooyen 2025-11-26 Jis Chris/Elaine/Emma Dis interessant hoe die onderbewuste/onbewuste werk in sulke gevalle. Mens glo jy het iets van Afrika, iets van die primitiewe, in jou eie are, maar is nie seker vanwaar dit kom, en hoe dit uiting vind in mens se persoonlike lewensv
Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo
Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra
Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo
Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vra
Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, derde kwartaal
Naomi Meyer 2025-11-26 Goeiedag! LitNet bied heelwat vraestelle vir hersiening - en daar is meegaande memoranda by elke vraestel. As jou kind hulp nodig het vir eksamenvoorbereiding, kyk asseblief na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.lit
Wat sê Bettina? Hoe beïnvloed Steenhuisen se persoonlike finansies die DA?
Karla Spamer 2025-11-26 Ek twyfel baie sterk of hierdie nuwe onthullinge oor Steenhuisen enige effek sal hê op kiesers. Suid-Afrika se verkiesings is maar net een groot rassesensus. Die plaaslike verkiesings wat volgende voorle, is bekend vir 'n baie lae opkoms van kiesers. In
Graad 10: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum
Naomi Meyer 2025-11-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. Die memorandum waarna jy op soek is, is deel van hierdie artikel. Hier is 'n direkte skakel daarheen: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2024/10/Gr.10-Kw.4-Vraestel-2-2024-memorandum.pdf. Groete, Naomi Meyer, senior
Pareltjes uit Amsterdam: wildeveldjes met tulpen
Margaret Cordier Biermann 2025-11-26 Pragtige inisiatief en inspirerend. Dankie Johan.
Deep fakes deur Nina Schick: ’n lesersindruk
Clari Niemand 2025-11-25 ‘n Somber waarskuwing, uitstekend oorgedra. Baie dankie hiervoor.
Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
Elsabe Brits 2025-11-25 Jane Goodall het net mooi niks met gorillas te doen gehad nie.... En Mrs Ples is nie by "Sterkstroom" gevind nie, maar by Sterkfontein.
Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
Marita Walther 2025-11-25 Ek wonder ook gereeld of die mens steeds met die gorilla in homself worstel... Hinterland klink beslis soos nog 'n fantastiese verhaal uit hierdie Afrika-liefhebber se pen – sien uit om dit te lees!
Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
Elaine Brand 2025-11-25 Dankie Emma vir 'n baie goeie opsomming van en kommentaar op Hinterland. Dit beskryf die gevoel wat posvat as mens die verhaal lees uitstekend. Daar is 'n broeiende atmosfeer van afwagting, met so 'n tikkie Joseph Conrad - amper filmies. Mens verbeel jo
Elders gesien: Indrukke van die Afri-Saam-projek
Lance Willemse 2025-11-25 Julle moet asb nie vergeet om ook die afstammeling van Namibië hierby te betrek nie, ons is in solidariteit met julle.
Wat sê Bettina? Hoe beïnvloed Steenhuisen se persoonlike finansies die DA?
Dr PS Swathe 2025-11-25 Gaan jy vir ons ook skryf oor die squeaky clean ANC ministers?
Die impak van kunsmatige intelligensie, generatiewe kunsmatige intelligensie en robotika op gesondheidsorg: Sal dokters oorbodig word?
Dr PS Swathe 2025-11-25 Interessant. Maar om te sê dat "KI gekombineer met biomediese manipulering kan moontlik NGV bekostigbaar maak binne huidige landwye gesondheidsbegrotings", is darem baie wyd gespekuleer. Nie in Suid-Afrika nie. Ook nie gou nie. Die probleem is onbekwaamh
Graad 10: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum
Chelsea 2025-11-24 Die graad 10 Wiskunde-memo, kwartaal 4.National Senior Certificate: Grade 12, English Home Language, previous exam papers
Sally 2025-11-24 Good day, I am looking for Grade 8 English Home Language past papers and memos - extremely urgent. please. Thank you in advance.
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Hadassah 2025-11-24 Goeiedag! Kan u dalk help met Graad 8 Rekeningkunde-vraestelle vir Kwartaal 4?
Hinterland deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk
CHRISTIAAN BAKKES 2025-11-24 Uitstekende resensie, Piet Van Rooyen. Wel gedaan. Ek het uitgekyk vir hom in Bargain Books, maar was weereens teleurgestel. Ek moet Woensdag weer in gaan en sal hom laat bestel. Nou kan ek nie meer wag nie. Dit klink na klassieke Van Rooyen. Jy het my g
Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3
Alnemarcus 2025-11-23 I write an exam and need term 4 graad 7-vraestelle.
Graad 9: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum
Terencia 2025-11-23 Ek soek ou wiskunde-vraestelle van kwartaal 4.
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal
Rita Moll 2025-11-23 Stuur asb vir my.
Graad 6: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, vierde kwartaal
Sharlene Sauls 2025-11-23 Ek is 'n onderwyser wat vraestelle benodig.
Is Geloof in Aksie-Bybel 'n eensydige aanvulling tot die Bybel?
James wheeler 2025-11-22 Ek wil ook graag die "Geloof-in-aksie-bybel" bekom.
Simbaal van die suburbs
Joette Els 2025-11-22 Ek sien daardie hele prentjie Therese. Jy kry dit so mooi reg om met woorde te skilder. Pragtig!
Elders gesien: Kunsmatige boekvoorblaaie se baadjies getakseer
Hercules Boshoff 2025-11-22 Goeie refleksie, Gilroy. Doe zo voort.
Frederik van Zyl Slabbert (1940–2010) en die kwessie van Afrikaneridentiteit
Handre Brand 2025-11-21 In aansluiting by die skrywer wil ek graag beklemtoon dat etniese identiteitsvorming ʼn komplekse proses is. Self-identiteit ontwikkel onder andere deur interaksie met ander individue, wat beteken dat ander mense ’n persoon se siening van sy/haar eie et
Suid-Afrika se Grensoorlog 1966–1989 deur Willem Steenkamp: ’n resensie
Anneke 2025-11-21 Aan : Benette Grobler "Alles het in negentien tagintag gebeur." ~ Pa haal my Oupa aan. Klink dit bekend?
Franklin Abraham Sonn (1939–2025)
Bertie Feris 2025-11-21 Wat ‘n voorreg was dit nie om vir Franklin Sonn te ken nie. Hy het feitlik almal se lewens aangeraak wat met hom in aanraking gekom het. Suid-Afrika is veel meer aan hom verskuldig as wat die meeste mense besef.
Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Zoe 2025-11-20 Ek verstaan nie wiskunde so goed nie.
Persverklaring: Ingrid Jonker kom eindelik huis toe
Erika van Greunen 2025-11-20 Baie interessante initiatief. Mens wonder net hoekom daar geen verwysing of insluiting is van Petrovna Meterlekamp nie? Bekend vir haar meesterlike biografie en ander werke oor Ingrid. Ons wonder.
Persverklaring: Ingrid Jonker kom eindelik huis toe
Petrovna Metelerkamp 2025-11-20 Ingrid Jonker se suster Anna het die versameling van NELM geleen omdat sy 'n biografie van Ingrid wou skryf, wat nie gematerialiseer het nie. Toe sy oorlede is, het haar dogter Catherine die dokumente na haar broer, Anthony Bairos, geneem. Hy het dit aan
Op dees aarde: Die land is hul woning nie
Johann H Claassen 2025-11-20 Skokkende feite. Gaan hierdie siklus ooit gebreek word?! Ek het 'n klompie jaar terug toegang verkry tot notules van die Kinderhof van die vyftigerjare daar in Kroonstad. Klipharde skokkende getuienis van vernielde vrouens en kinders. Dit laat jou met tra
Die Lasarus-effek: Tant Miem Rothmann (MER): (1875–1975)
Piet Boshoff. 2025-11-19 Jy is reg, Jannie, MER was 'n formidabele vrou.
Graad 6: Wiskunde-vraestel en memorandum, vierde kwartaal
Desire Verwey 2025-11-19 Soek groot asb oefenvraestelle vir graad 6, asb.
