Wyngaard Weekliks: Misdaad in Suid-Afrika

  • 1

Suid-Afrikaners loop elke dag met misdaad in hul gedagtes of met vrees daarvoor rond.

Waarom is dit so en wat kan daaraan gedoen word?

In hierdie aflewering van Wyngaard Weekliks soek Heindrich antwoorde by Lennit Max en Hein Willemse.

Lees ook:

Die Madlanga-kommissie ontbloot die skadustaat

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top