Lennit Max

Lennit Max het sy doktorsgraad verwerf met ’n verhandeling oor die buitensporige gebruik van mag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Hy was voorheen Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid en provinsiale polisiekommissaris. Hy is ook ’n toegelate advokaat.

Wyngaard Weekliks: Misdaad in Suid-Afrika

Heindrich Wyngaard, Hein Willemse, Lennit Max LitNetKanaal op YouTube 2026-03-20

Suid-Afrikaners loop elke dag met misdaad in hul gedagtes of met vrees daarvoor rond. Waarom is dit so en wat kan daaraan gedoen word? In hierdie aflewering van Wyngaard Weekliks soek Heindrich antwoorde by Lennit Max en Hein Willemse.

Top