Kommentaar

Die laaste seer wat ek bring

Kobus Lombard 2026-02-09 Werklik stunning, superryke gedagtes!

Aardklop

Andriétta Marais 2026-02-08 Uitstekende beskrywing van die rit, voel asof ek 'n passasier was in daardie motor.

Aardklop

Stefaan Oosthuysen 2026-02-08 So ‘n ryk beskrywing van julle rit, noordwaards en terug huis toe in die Karoo! Pragtig!

Quo vadis, Tweederivier, oftewel: Lourensrivier?

jeanette 2026-02-08 Uitstekend Handré, jy het met die artikel bygedra tot die bewaring van die kosbare rivier.

Weg

Agnes Nieuwoudt 2026-02-07 Dit was nou lekker om te lees. Uitstekend.

Die bospaadjie

Agnes Nieuwoudt 2026-02-07 Dis werklik pragtig. Ek het dit vreeslik geniet. Hou asb aan met skryf.

Swartbooij and Titus by Karen Jennings: a review

Elizabeth 2026-02-07 Baie keer verstaan ons nie hoekom mense doen wat hulle nou doen nie, want ons ken nie die verre verlede, die agtergrond nie. Die boek sal ook my insig oor my agtergrond kan verlig. Dit is deurdrenk met diepe insig en antwoorde.

Afrikaans Huistaal: Graad 6-vraestelle en memoranda, eerste kwartaal

Jacobus Michael Tamboer 2026-02-07 Goeiemôre daar. Ek stel baie belang in gr 5, gr 8 en gr 9 - alle vakke se vraestelle asook memo's. Sal dit baie waardeer. Dankie!

Die laaste seer wat ek bring

Leverne Lombard 2026-02-06 Wow, dit voel sekere dele praat met my. Ek wag vir die volgende plasing.

Die laaste seer wat ek bring

Kim Lombard 2026-02-06 Die is deep! Dink aan jou, Fazel, beste skoonbroer.

Die laaste seer wat ek bring

Ashanti Pretoruis 2026-02-06 Jou gedagtes en jou skryfwerk is baie diep. As leser voel ek hierdie gevoelens saam jou. Ek hoop om meer te lees van jou!

Dis ’n wrap, almal!

Albert 2026-02-06 Liewe Antoinette, baie dankie vir die skrywe. Dis inderdaad 'n reusedilemma. Ongelukkig mensgemaak. Die crew op films is meestal die ruggraat daar en die liefste mense. Ek weet al lankal nie hoe jong akteurs kop bo water hou nie. Jy druk mooi uit hoe die

Persverklaring: Adam Small-fees

Janine Myburgh 2026-02-05 Baie dankie vir die advertensie, LitNet. Word opreg waardeer.

Ek is op soek na ’n gedig wat my ma op laerskool geleer het

Sarie 2026-02-05 Ek het 'n Blou Maandag-gediggie geken wat so gegaan het: "Die Byl is weg, die vleis is sleg en die by het vir Dien gesteek".

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Jacobus Tamboer 2026-02-05 Dagse Naomi, ek's op soek na gr 5, gr 8 en gr 9, alle vakke asook toetse vraestelle en memorandums, asb.

Wat sê Bettina? Hoekom is Sport, Kuns en Kultuur so ’n kopseer onder Gayton McKenzie?

Dr PS Swathe 2026-02-04 Jong, as mens jou laaste vraag eerlik moet beantwoord, moet so 90% van die kabinet die trekpas kry.

Daar is meer as een manier om naels te kou

Alicia 2026-02-04 Iemand het al "snoesies" voorgestel, maar die "cutesy" aspek daarvan voel nie vir my reg nie.

Daar is meer as een manier om naels te kou

Izak de Vries 2026-02-04 Ek verwys daarna as 'n "goedvoelkrimi". Maar dis uit nood gebore.

Daar is meer as een manier om naels te kou

Alicia 2026-02-04 Ek sukkel nogal met bevredigende terme in Afrikaans in hierdie genre, veral wat "cozy crime" of "cozy mysteries" betref. Enige voorstelle?

Ek is nog hier

Josephine 2026-02-04 Wow, baie mooi.

Ek is nog hier

Ashanti Pretoruis 2026-02-03 Pragtig!!

Ek is nog hier

Simamkele Matyutyu 2026-02-03 Bru, ek moet sê jou poësie laat my wêreldwyd dink, want dit verduidelik so mooi die dinge wat ek en die poësie in gemeen het.

Ek is nog hier

Gaynor 2026-02-03 Pragtig.

Ek is nog hier

Jessica 2026-02-03 Wow, deep! Pragtig. Elke woord vang my. Kan ons nog kry?

Ek is nog hier

Anuscka 2026-02-03 Baie mooi!👌

Ek is nog hier

Kim Lombard 2026-02-03 Wow, die woorde slaan diep binne. Herriner my so aan die verlede, goeie werk. Trots op jou, Faizel Dick

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Linette Perries 2026-02-03 Ek stel belang in jul notas gr 4-7 vir kwartaal 1. Kan ek betaal metodes kry, asb.

Kinder- en jeugliteratuurskryfskool 2026 by die Breytenbach Galery: ’n onderhoud

Louise Boshoff 2026-02-02 Hallo. Ek wil bitter graag aan die skryfskool deelneem. Is ek te laat?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Jason le roux 2026-02-02 Gr 8-vakke. Baie dankie.

Ek is nog hier

Carlie Schiel 2026-02-02 Pragtig geskryf met 'n diepte wat 'n mens laat talm om weer en weer te dink.

PenAfrican: Building beauty against ruin – Roger Lucey’s How to build a house in the mountains

Laurie Gaum 2026-02-01 A great take on a most enjoyable read - highly recommended!

Die geskiedenis van die lemoenbome in die binnehof van die Ou Goewermentsgebou in Bloemfontein

Nico Luwes 2026-02-01 Dankie vir die skryf van die stukkie geskiedenis! Hoeveel dinge het daardie bome nie beleef nie... So het elke boom in die land sy eie storie vir die mense wat daaronder gesit het en die mense ook! Wie onthou nie spesiale oomblikke onder 'n spesifieke boo

Wat beteken die "nosel" van "onnosel"?

Coen Basson 2026-01-31 Hoogs interessant wanneer so deur Gert van Jaarsveld uitmekaargehaal. Knap stuk dink en verstaan. Taal is so 'n komplekse wetenskap wat eintlik onwetenskaplik bly. My vraag, dalk effens af van die spoor, is oor twee on-ne: 'onmiddellik' en 'onverbiddeli

Blinde offer

Johan van der Merwe 2026-01-31 Baie mooi.

Ek is nog hier

Johan van der Merwe 2026-01-31 Mooi gestel en daar is 'n liggie al is hy flou, jou eie liggie wat sterker word, daarom sê jy dit.

Sterwensuur

Johan van der Merwe 2026-01-31 Baie ver en diep uitgesleep uit 'n donker geheim vol skuim en bekende goed ingekleur in alles wat herinnering bring, vir 'n swaar gemoed.

Wat sê Bettina? Hoekom is Sport, Kuns en Kultuur so ’n kopseer onder Gayton McKenzie?

Sarie Nell 2026-01-31 Netjies gestel, Bettina. Baie dankie hiervoor.

Graad 3: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s

Irene 2026-01-31 My kleindogter is in graad 3. Ek wil haar graag help om 'n goeie grondslag te lê vir haar skoolloopbaan.

Lesersindruk: Unlocking the leadership master code deur Marius Pretorius en Nico Schutte

Amanda Glaeser 2026-01-31 This book brings an evolutionary step in leadership. There are levels of consciousness described by David Hawkins, also introduced by Rika Viljoen as an organisational-development cutting-edge view that is slow in being recognised. This book opens that th
Top