Wiskunde: Graad 7-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

  • 6

As jy in graad 7 is en vir jou Wiskundetoets moet voorberei, gaan Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum jou beslis lekker laat voel. Dit bevat lekkergoed-voorbeeld-oefensomme en as jy jou werk daarmee oefen, gaan jy sommer lekker goeie punte in jou toetsreeks behaal.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe

  • 6

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

    Top