
Hy kom uit die land van weerlig aan
Uit die land van kanniedood die skuinstiep maan
Waar Oom Kaspaas die weerlig vir brekfis eet
Dooies hul besit aan die einder meet
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
YouTube-skakel na die onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=jvm3eyRiC1U
Kyk ook:


Kommentaar
Uitsonderlike skryfwerk. Opwindende projek. Ek hoop die hele teks word uiteindelik ook volledig gepubliseer, want ek sal dit graag swart op wit ook wil lees sonder die visuele prikkeling en die rollende teks onderaan die skerm. (Wil dit graag op albei vlakke beleef en ervaar, omdat die skryfwerk my asem wegslaan.) Van Heerden is 'n onderskatte digter. Sy twee digbundels is puik.