Rymstories: "Die Ongeluksvoël"
“Jakkals verlang na wolf se vrou
Is gemis muskeljaat wat in sy vanghok grou?”
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed