In hierdie aflewering ontdek Johan Allers ’n onbekende pareltje in die Stedelijk Museum: ’n klein koffiekamertjie wat in die vyftigerjare deur Karel Appel beskilder is.
YouTube-skakel na onderstaande video: https://youtu.be/3PXWox47Wpo?si=t1mlMLddREqVvxYQ


Kommentaar
Lieflik, dankie Johan - hy was inderdaad sy tyd vooruit, een van die stigters van die avant-garde beweging, CoBrA wat die hoofstede van die lede se tuislande aandui: Kopenhagen (Co), Brussel (Br), Amsterdam (A).
Heel moontlik is hierdie deel van 'n grootskaalse uitstalling wat deur die groep in 1949 in die Stedelijk Museum, gehou was.