Wiskunde: Graad 5, oefenvraestel en memorandum, eerste kwartaal

  • 2

Getalprente: Canva

As jy in graad 5 is en voel of jy dubbel sien, is dit ’n goeie ding. Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit gaan jou help om berekeninge ten opsigte van verdubbeling en halvering te doen. Laai dit in PDF af en begin sommer nou vir jou toetsreeks voorberei.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste kwartaal

  • 2

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top