Afrikaans Huistaal: Graad 1-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

  • 2

As jou kind in graad 1 is, bied LitNet gratis hulp om hom vir sy toetse en eksamens te help voorberei. Hier is 'n gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum wat Tharina Joubert opgestel het. Laai dit af in PDF en lê die begrippe vas wat die kinders in die skool leer.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Wiskunde: Graad 1-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 2

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle met hul bypassende memoranda wat deur kundiges opgestel is, ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit is gratis beskikbaar. Klik telkens op die skakels om die inhoud af te laai en vir die nodige vak voor te berei. As die betrokke vak se vraestel nie op die lys vertoon nie, beskik ons nog nie oor daardie vraestel nie. Ons voeg wel so gereeld moontlik inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top