
https://pixabay.com/illustrations/exam-college-students-library-1346150/
Is jy in graad 6 en wil jy eerder sit en skets as om jou werk te leer? Dalk gee Eugene van der Westhuizen se Afrikaans Huistaal-vraestel jou idees vir kinderboeke wat jy kan illustreer. Anders kan jy dit doodgewoon gratis aflaai, die werk oefen en goeie punte behaal.
Lees ook:
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal


Kommentaar
Dankie.
Ek is op soek na vraestelle en opsommings vir Wiskunde en Afrikaans-huistaal vir graad 6.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Ons het nie opsommings van die werk nie, maar bied graag vraestelle vir hersiening. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis alles op een plek byeen. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Afrikaans-vraestel, graad 6.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek soek opsommings vir graad 6.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle met hul bypassende memoranda wat deur kundiges opgestel is, ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit is gratis beskikbaar. Klik telkens op die skakels om die inhoud af te laai en vir die nodige vak voor te berei. As die betrokke vak se vraestel nie op die lys vertoon nie, beskik ons nog nie oor daardie vraestel nie. Ons voeg wel so gereeld moontlik inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder