Wim Vorster2026-03-21Geagte en beste LitNet en by name Erika Terblanche,
Ek het Chris Lombard se huis in Heidelberg, Suid-Kaap geëerf en dit Lombardië gedoop.
Baie, baie dankie vir die omvattende bespreking van sy lewe en veral sy werk. Hy was die mees enigmatiese mens
Salomi Louw2026-03-21Lt-Generaal Mkhwanazi behoort die hoogste toekenning, sê maar 'n Suid-Afrikaanse Nobelprys, te kry vir die moed wat hy aan die dag gelê het om die skelmstreke te ontbloot.
Raed-na-Gael2026-03-21Ja nee - dis was lekker om 'n snapsie vermaak hier raak te loop. Die sweetband hoort mos net bokant die wenkbrou om die sweetjies uit die oë te hou. Nog nie 'n rugbyspeler gesien 'n sweetband bokant die haarlyn nie,. En waar is die dingetjie met die swee
Paula Hartzenberg2026-03-20Wel, 'met deernis' kom vir my naby die Engelse woord 'kind' uit. Jy kan jouself dan afvra of 'n opmerking 'met deernis' gemaak is, en dit kan net 'n positiewe gevolg hê.
Elsabe Brits2026-03-20Ek stem grootliks saam. Die boek dui aan dit fokus op die latere fases van die oorlog, ek sou dan baie meer vroue, kinders en swart mense verwag het. Selfs dalk vroue op die voorblad. Juis.
Pieta van Deventer2026-03-20Wat ook al! Hel, dankie vir die genotvolste essaytjie wat ek in 'n lang tyd gelees het. Hierby wil ek die kommentators, of is dit kommentatore, ook bedank. Diegene wat so effe moerig klink...? Dalk 'n toontjie of wat raak getrap, of hoe? Anton B, jy mag m
Hanno Visagie2026-03-20PS Swathe, moenie lui wees nie en google self: "Leierskap: Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van AfriForum, dien ook op die direksie van die Kaapse Forum.
Netwerk: Die organisasie vorm deel van die breër Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum ook 'n l
Lafras Verwey2026-03-20Die hele SAUK behoort gesluit te word. Dit was nog al die jare net maar 'n propagadamasjien. Eers van die regerings voor 1994, en toe van die ANC. Daarby is dit net 'n bodemlose put van uitgawes. Radio en televisie is verouderde tegnologie. Daar is nie me
Martin (JMT) Labuschagne2026-03-20Alle moraliteit - selfs humanisme - is dan ook 'n saak van indoktrinasie. Party mense kan nie anders as om te glo nie en ander kan weer nie glo nie. Dit is 'n predisposisie waarmee 'n mens gebore word. Hoekom jy so is en nie anders kan nie, verdedig mense
Pieter2026-03-19Dankie, Johan. Dit was boeiend om te sien hoe die boek vir Hermie duidelik 'n lewenstaak was. En as 'n mens dink dat hy drie dekades daaran geskryf het, sekerlik ook 'n liefdestaak. Ek het die lees geniet, juis omdat dit so gerieflik is om onmiddellik die
Karla Spamer2026-03-19Ouens, die klas van kleitrappery laat al die jare later steeds so bietjie nog my kop draai. Mens benodig 'n dubbel van iets sterker na mens deur dit als geworstel het. Ek het oorweeg om te reageer met teenargumente, maar dan onthou ek die Engelse sê mos,
Malvablommetjie2026-03-18My pa het ons geleer om op ons eie twee voetjies te staan. Hy het ons die "basiese" vaardighede geleer sodat ons nie beïndruk is deur mans wat net die "basiese" kan doen nie, met die gevolg dat ons soeke na "meer" sommer al vroeg begin het. Die algemene
Johan Coetzee2026-03-18Uitstekende lesersindruk, dankie Pieter. Mens hoop so dat hierdie resensie en veral dan ook hierdie kosbare boek deur baie mense gelees en gebruik sal word. Hierdie boek verdien 'n wye lesersgehoor.
Nico Luwes2026-03-18Dankie vir 'n insiggewende artikel! Algaande leer mens juis as so 'n artikel oor jou pad kom en oortuig om bietjie stil te staan en oor die "geraas" om jou te dink. Stille logika en 'n hoopvolle lewensiening. Mooi dag!
Hanno Visagie2026-03-18Andy Woods Ministries (Ask Andy) reageer: Die artikel wat jy aangebied het, bespreek ’n siening wat die beheptheid met bonatuurlike verskynsels in godsdiens kritiseer, veral met betrekking tot die Bybelboeke Daniël en Openbaring. Dit stel dat hierdie b
Deplorable Covfefe2026-03-18Raakgevat. My moer word veral gekoer deur die kragape wat hulle handdoek op die een stuk toerusting sit, maar dan op heeltemal 'n ander een gaan oefen, as die plek vol is. Op my oudag is ek gelukkig kwaai dikvellig en sit ek maar net die handdoek op die g
Hans Richardt2026-03-18Ek giggel oor "aandaghoere" in gymn. Dis darem erg.
Is dit deel van "heëwaardevroue" deesdae? Is dit hoe hul jagmaak op mans deesdae?
Anton B2026-03-18@Henning, nee, dis nie my gym nie. Webvoet het seker die foto iewers afgelaai.
Wat die gym eintlik nodig het, is gym-prefekte. Hulle moet daar tussen die masjiene rondbeweeg, en diegene wat sit of staan en ginnegaap, kwaai aankyk of vriendelik vra om
Anton B2026-03-18Dus: Jy is jaloers op diegene met mooi boudjies en tieties, agv die impak van gravitasie op jou eie, en jy is nie in 'n verhouding met 'n man nie, want anders het jy besef dat 'n man wat beweer hy kyk nie, lieg. Just screams embittered woman of a certain
Catherina Van Jaarsveld2026-03-18Hierdie boek het soveel kante en stories van binnepyn en onopgeloste vrae.'n Weerlees maak baie paaie oop, 'n verloop van die verlede saam met vergrype van nou se tyd.
Annatjie Scheepers2026-03-17Dis 'n moeilike onderwerp. God het man en vrou gemaak. Die vrou as maat vir die man en ook natuurlik vir voortplanting.
Die liefde tussen twee mans of twee vroue het dus net een doel en ek kan nie daarmee saamstem nie.
Die Bybel praat van "mans wat met ma
Offred2026-03-17Anton, eerstens, die millenniërs is al in hulle dertigs. Jy probeer seker verwys na Gen Z wat geassosieer word met TikTok. Tweedens sien almal nie die wêreld deur jou lens van “jagsheid”, “Spandex-boudjies” en “tieties” nie, en aangesien jy