Kommentaar
Polemiek: ’n Smaakmaker sonder smaak vir boeke?
Marlies Taljard 2026-03-05 Hoeveel is die Herzogprys nou weer ...? Hier word die dam met mening onder die eend uitgeruk deur 'n merske prys toe te ken waarvoor daar geen kriteria bekend is nie en waarvan die beoordelingspaneel ... nou ja ... blykbaar ook in die duister is. En dis m
Want ek kan nie anders nie
Henning 2026-03-05 Hierdie skryfstuk is waarskynlik eerder faksie as fiksie onder 'n nom de plume en die skrywer se reis na geloof het reeds by geboorte (doop en dinge) begin. Friedrich Nietzsche was nie 'n nihilis nie (‘God is dood’; verkeerd verstaan), die Übermensc
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die mistiese aanskouing van die geheel – oor Jan van Aken se Die ommegang
Henning 2026-03-05 Die Gnostiese geskrifte, soos by Nag Hammadi ontdek, is oënskynlik ook 'selfpublikasie'. Terence Mckenna se gespreksreeks is onortodoks, maar interessant. https://youtu.be/sNR7CmN3ZiM?si=5tKQ85qEzlhKehPH
Indeks: notas, toetse en vraestelle
glodene swartz 2026-03-05 Goeiedag. Ek is tans op soek na Graad 10 Engels EAT, Landbou, Tegnologie, Toerisme, Geografie, asseblief.
Boekevat met Deborah: Einde en begin deur Michèle Meyer
P.P. Fourie 2026-03-04 Ek sien uit daarna om Michèle se se nuwe roman te lees. Veral omdat sy genrepromisku is - iets waaroor ek self weer liggies deur 'n ander skrywer by die afgelope Stilbaai Boekefees berispe is. Doe zo voort, Michèle!
Polemiek: ’n Smaakmaker sonder smaak vir boeke?
Shaun Warner 2026-03-04 Gaan ons niks oor die woord 'smaakmaker' sê nie? Wanneer wil ons erken dat daar te veel subgroepies op die Afrikaansliteratuurlandskap is en dat sekere mense tog net wen omdat hulle 'nice' of 'ordentlik' is.
Polemiek: ’n Smaakmaker sonder smaak vir boeke?
Sandra Pretorius 2026-03-04 Ek het die wenner se "gedigte" op Instagram gelees. Ek plaas die woord tussen aanhalingstekens, want poësie is dit nié. Dit maak die hele ou Smaakmaker-aangeleentheid 'n nog groter lagwekkende sirkus as wat dit reeds is. Ek hoop die organiseerders skaam
Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie
Marion Erskine 2026-03-03 6 is nie sleg nie. Maar nou dat jy die kriteria ken, kan jy maklik 10 kry. Dis die punt.
Graad 11: Lewenswetenskappe-vraestel en memo, eerste kwartaal
Percsha 2026-03-03 Ek wil my Lewenswetenskappe-werk beter verstaan.
As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies: ’n lesersindruk
Janito 2026-03-03 Ek soek baie graag 'As die katjiepiering blom'. Die boek. Ek het dit nodig vir 'n gedigte- en dramakompetisie.
Herbeleef
Sanette Scheepers 2026-03-02 Johannes, jou insig is raakvat-raar en ek waardeer jou kommentaar en die lees van my gedig opreg.
Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie
Raed-na-Gael 2026-03-02 Ses (6) Wat sê dit?
Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie
Petra Pienaar-Nel 2026-03-02 Van al die benoemdes is dit Leonie van Rensburg wat sonder enige twyfel die meeste doen vir die bevordering en bewusmaking van boeke. Dat sy nie hiervoor erkenning gekry het nie, spreek boekdele van Netwerk24 se sogenaamde "waardes" en begrip van relevans
Afrikaans Huistaal: Graad 6-vraestelle en memoranda, eerste kwartaal
Jasper 2026-03-02 Vraestelle en memorandum, Afrikaans Huistaal, graad 6, kwartaal 1.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die aggressiewe drang om te oortuig – en ’n ander soort oortuiging
Julio Agrella 2026-03-02 In 'n tyd waar nuanse beswyk het en elkeen se argument deurspek is van "hoor my stem", is stilte die enigste opsie.
Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie
Julio Agrella 2026-03-02 En dit is die kat in die hoenderhok, dat niemand klaarblyklik weet wat die kriteria is nie. Ons kan katterig wees oor wie uiteindelik gekies is, en hartseer (soos ek), want soveel van my vriende is oor die hoof gesien. Die kaas is beslis geskuif, en ek w
Stilte voor die storm
Yvonne Swart 2026-03-02 Wow, pragtige storie. Geluk. Kan nie wag vir jou boek nie.
Persverklaring: Oproep om voorleggings vir Lina Spies-huldigingsbundel, Onthou is die dag wat breek
Martin Labuschagne 2026-03-01 Beteken dit dat ongepubliseerde digters NIE vir die bundel in aanmerking geneem sal word nie?
Wiskunde: graad 9-vraestel en memorandum, eerste kwartaal
Cindy 2026-03-01 Wiskunde graad 9, kwartaal 1-vraestel.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die aggressiewe drang om te oortuig – en ’n ander soort oortuiging
Johan Herholdt 2026-03-01 Die Boeddha het sy studente aangeraai om nie sy woorde resepmatig aan te haal nie, want, na alles, eet jou gaste nie die resep nie, maar die ervaring wat jy opgebou het deur die resep (oor en oor) voor te berei. En, soos enige kok weet, leer jy telkens ie
Persverklaring: ’n Aksiebelaaide vervolgverhaal lui 2026 in op RSG
Riette Harvey 2026-02-28 Ons het 'Faksie' baie geniet en hoop om binnekort 'n opvolg te kry!
Adam Small Fees vier verskeie ander hoogtepunte
Maryke Roberts 2026-02-28 Baie dankie vir die gul ontvangs by die fees en al die hulp. Was 'n literêre lekkerte!
Hoe verklaar jy dit? 2: ’n onderhoud met Danny Fourie
Susan Vos 2026-02-28 Waar kan ek sy boeke kry?
Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie
Elise Bishop 2026-02-27 Daniel, soos gewoonlik het jy die langste spyker en swaarste hamer in die hand, want jy wil jou boodskap laat tel! En dit tel, vir seker! Ons soek nog net die kop. Toemaar, het dit gekry!
Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie
Em 2026-02-27 Goed geskryf. Verfrissend. Baie dankie!
Kleurvol deur Erika Barnes: ’n lesersindruk
Elsabé Welman 2026-02-27 Mooi, Surene! Jy maak my nuuskierig.
Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie
Sandra Pretorius 2026-02-27 Wie was vanjaar die beoordelaars?
Elders gesien: Tafelpote saag
Faan Geyser 2026-02-27 Uitstekende uiteensetting! Mag die boeketafel nog lank staan. Al wikkel hy nog 'n bietjie. Moet ‘seblief nie dat dié sagery die oorhand kry nie,
