Kommentaar
Riana Scheepers gesels oor ’n baie spesiale feetjie (en oor Wêreldboekedag)
Ninette Steyl 2026-04-22 Hierdie boekie het my stoutste verwagtinge oortref! Dankie Riana en Elsabé!
Fritz van der Merwe – denker, filosoof en bouer van taal
Ria Snyckers 2026-04-22 Dit is ongelooflik wat Fritz van der Merwe in sy kort lewe bereik het. Baie dankie vir hierdie waardevolle opsomming van sy akademiese bydrae, wat ons as Afrikaners nie behoort te vergeet nie. U het hom ook as besonderse mens aan ons voorgestel, wat vir m
Fritz van der Merwe – denker, filosoof en bouer van taal
Annemarie van der Walt 2026-04-22 En so weet 'n mens nie van briljante mense wat so rigtinggewend en talentvol was nie. Baie interessant en insiggewend!
Fritz van der Merwe – denker, filosoof en bouer van taal
Marianne van der Lecq 2026-04-22 Baie dankie. neef Kobus! Met groot waardering vir die aangrypende boekstawing van my pa se lewe. Marianne
Fritz van der Merwe – denker, filosoof en bouer van taal
Jack van der Lecq 2026-04-22 Dankbaar dat hierdie kosbare stuk geskiedenis aan die breë leserspubliek beskikbaar gestel word. Wel gedaan Koos, Jack
Die Akademie se oomblik van waarheid: Wie besluit wat Afrikaanse poësie is?
André Durandt 2026-04-22 Hennie, dis vir my 'n raaisel waarom Daniel Hugo afwesig is onder die genomineerdes. My eie vermoede is dat sy digwerk by iets aansluit wat in die Lae Lande dikwels (billik of onbillik) as 'kleinkuns' gekenmerk word: met ander woorde, die werk van 'n mees
Springmielies: Die doodsrituele van diere
Henning 2026-04-22 Dankie, dit was vrek interessant. Ek het onlangs ‘n film gekyk met die inleidende sin: ‘The idea of death, the fear of it, haunts the human animal like nothing else.’ (Ernest Becker) “In his 1973 book The Denial of Death, Becker came to believe
Fritz van der Merwe – denker, filosoof en bouer van taal
Leone Tiemensma 2026-04-21 Aangrypende stuk en kosbare brokkie geskiedenis. Dankie, Koos!
Die Akademie se oomblik van waarheid: Wie besluit wat Afrikaanse poësie is?
Hennie Nortjé 2026-04-21 André, ek kan my absoluut met meeste van jou standpunte vereenselwig, maar indien die Akademie werklik dan na towenaars van klank en beeld sou soek vir hulle gesogte kortlys, waar is Daniel Hugo se Kategismus dan?
Die Akademie se oomblik van waarheid: Wie besluit wat Afrikaanse poësie is?
André Durandt 2026-04-21 Dankie Jean. Ek het nie meer Facebook nie, en sou dus eers weer my profiel moes aktiveer sodat ek almal se plasings kon lees om sodoende op hoogte te kom. Ek hou van Danie Marais, al sy bundels pryk op my boekrak en sy skryfwerk resoneer met my eie lewe
André du Toit: A tribute and a memory
David Willers 2026-04-21 This is an enormously important tribute to André du Toit; an historical document in its own right. In harness with the earlier deeply insightful piece by Pieter Duvenhage, I think LitNet has performed a valuable public service in bringing to national att
Soetdoring in die ruigtes deur Christiaan Bakkes: ’n resensie
CHRISTIAAN BAKKES 2026-04-20 In Harry Manners se biografie, Kambaku, skryf hy dat hy om en by veertig olifante met sy 30-06 geskiet het in Mosambiek. Ek dink met skerppuntammunisie, 'n goeie kennis van olifantanatomie en die verrassingselement aan jou kant, is dit tog haalbaar met 'n
Wat kan Winnie the Pooh ons oor families leer?
Toshca 2026-04-20 Dis ’n pragtige en betekenisvolle boodskap. Dit herinner ons dat dit nie perfeksie is wat ’n gesin sterk maak nie, maar die liefde, aanvaarding en die keuse om deur moeilike tye saam te staan. Kinders floreer waar hulle veilig voel om hulself te weesâ
Soetdoring in die ruigtes deur Christiaan Bakkes: ’n resensie
CHRISTIAAN BAKKES 2026-04-20 Baie, baie dankie Francois. Dit is hoë lof van iemand soos jy. Dit word hoog op prys gestel van hierdie kant af. Groete
Wat kan Winnie the Pooh ons oor families leer?
Maydene 2026-04-20 Die attachment theory verwys word na die emosionele band tusen kind en versorger. Dit fokus op reaksies rakende die daaglikse druk in die lewe. Hoe die kind se veiligheid en vertroue, asook emosionele intelligensie vorm. Dit skep ook 'n basis vir die kind
Hersiene taalbeleid by Nelson Mandela Universiteit ’n groot sprong vorentoe
Theo du Plessis 2026-04-20 Klink natuurlik goed (dis natuurlik die politiese bedoeling) maar die taalhiërargie bly met Engels as primêre - en voorkeurtaal. Wat ontbreek, is (ongewilde) voorskrifte omtrent die daadwerklike en funksionele aanwending van hierdie tale soos byvoorbeel
’n Huldeblyk vir Johnny Davids: Dit was nou die laaste ding wat ek verwag het, Boytjie
Hettie van Zyl 2026-04-19 Wat 'n pragtige eerbetoon.
Die Akademie se oomblik van waarheid: Wie besluit wat Afrikaanse poësie is?
Dr PS Swathe 2026-04-19 Die Hertzogprys wat steeds oorwegend deur wit, heteroseksuele stemme oorheers word - Barnard-Naudé. Nou ja toe, nè. Kyk weer.
Hoe die Franse dit regkry dat kinders lees – en wat Suid-Afrika dalk miskyk
Frans Fourie 2026-04-19 Wonderlik, al hierdie kommentators oor kinderboeke in Afrikaans. Mag dit oeste van Afrikaanse boeke voortbring. En maak dat ons 'n lesende nasie bly (of word?). Frans Fourie
Die Akademie se oomblik van waarheid: Wie besluit wat Afrikaanse poësie is?
Jean Joubert 2026-04-18 Terwyl ek die artikel lees, laat die weemoed my wonder hoe mens uitsluitsel tussen so baie oorwegings kon kry. En reeds toe doem die naam J M Coetzee by my op. En toe ek by die volgende sin in bostaande artikel kom: "Want uiteindelik gaan dit nie oor een
Hersiene taalbeleid by Nelson Mandela Universiteit ’n groot sprong vorentoe
Izak de Vries 2026-04-18 Dankie! Dit is nou korrek.
’n Huldeblyk vir Johnny Davids: Dit was nou die laaste ding wat ek verwag het, Boytjie
Henning 2026-04-18 My eerste gedagte: dié anekdote ruk menswees aan die bors. 'n Mens moet waaksaam wees, gedagtes ontspring uit die niet. Ná nabetragting voel ek dit egter steeds aan die bors. Mooi eerbetoon, Heindrich.
Die Akademie se oomblik van waarheid: Wie besluit wat Afrikaanse poësie is?
Sjaka Septembir 2026-04-18 Dit is goed om te sien dat die kritiek van binne die kring self kom. Dit dui op ’n literêre veld wat besig is om met homself in gesprek te tree. Ek is ook bly om as deel van daardie gesprek gesien te word. Die Facebook-storms in teekoppies is dalk jui
Hersiene taalbeleid by Nelson Mandela Universiteit ’n groot sprong vorentoe
Dewald Koen 2026-04-18 Net 'n regstelling. Sedert 2017 is die korrekte naam vir die universiteit die Nelson Mandela Universiteit (NMU). Die naam "NMMU" word nie meer gebruik nie.
Soetdoring in die ruigtes deur Christiaan Bakkes: ’n resensie
Francois Verster 2026-04-18 Ja wel, dis oplaas 'n minder belangrike tegniese punt, en ek dink ek het die roman sterk genoeg aanbeveel. Groete uit 'n triestige Brackenfell.
The fear of erasure: On South Africa’s history curriculum and the Afrikaner question
Hélène Opperman Lewis 2026-04-18 Op hoërskool (ten minste in graad 11 en 12), behoort leerlinge oók in geskiedenis van die ‘sielkundige hoekom’, wat fokus op wat het mense/groepe onbewustelik gedryf in die verlede vir die keuses wat hulle vir identiteit en oorlewing geneem het, iet
Die Akademie se oomblik van waarheid: Wie besluit wat Afrikaanse poësie is?
Theresa Papenfus 2026-04-18 Gesprek soos hierdie maak saak. Dit geld wyer as Afrikaanse pryse. Dieselfde soort vrae is al oor die Booker- en selfs die Nobelprys vir Letterkunde geopper. Die weglating van name wat vir baie voor die hand liggende kandidate is, is dikwels groter nuus a
Wat kan Winnie the Pooh ons oor families leer?
Colleen 2026-04-18 ​Pragtige perspektief op gesinsdinamika. Dit herinner ons dat 'behoort' die belangrikste deel van grootword is. Nie perfekte mense nie, maar mense wat aan mekaar vashou deur die probleme.
Soetdoring in die ruigtes deur Christiaan Bakkes: ’n resensie
Izak de Vries 2026-04-18 Ek weet werklik nie hoeveel olifante met 'n .303 gedood is nie. Die moderne veldwagters verkies beslis 'n swaarder kaliber wanneer olifante ter sprake is. Die punt is dat Bakkes korrek is oor die .303, dis bloot hoekom ek dit genoem het. Die roman speel i
Persverklaring: Nanette van Rooyen wen die Sandy Schoeman-prys
Jeanne Henning Els 2026-04-18 Vatso, Nanette!
Die Akademie se oomblik van waarheid: Wie besluit wat Afrikaanse poësie is?
Riana Scheepers 2026-04-17 Die literatuursisteem kan net baat by hierdie gesprek. Elke polemiek blaas 'n bietjie vars lug vanuit verskillende vensters 'n benoude vertrek binne. Maar ek het wel simpatie met elke digter wat hierby betrek word.
Tussen huis toe gaan en onderweg bly. ’n Repliek oor geloof, tradisie en bewegende denke
Frans Labuschagne 2026-04-17 Dankie Pieter Duvenhage vir die repliek. Ek voel ook tuis by die bewegende denke en die onderweg-wees-benadering, soos deur jou verwoord.
Soetdoring in die ruigtes deur Christiaan Bakkes: ’n resensie
Francois Verster 2026-04-17 Ek het kommentaar gelewer op die stelling wat daarop neerkom dat dit wat "goed genoeg is vir 'n Duitser, goed genoeg is vir 'n olifant" en die verskil tussen 'n mens en 'n olifant. Maar interessant wat jy noem. Ek wonder net: as die veldwagters olifante d
Soetdoring in die ruigtes deur Christiaan Bakkes: ’n resensie
Izak de Vries 2026-04-17 Jy sê: "Hier en daar is daar stellings waaroor ’n leser mag wonder. Soos: 'Hy is terdeë daarvan bewus dat die .303 Lee-Enfield ’n ligte kaliber is om ’n olifant mee aan te durf, maar hy vertrou sy geweer'." Dit is egter histories akkuraat. Die vel
