
Prent: Canva
Is jy in graad 6 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Wilhelm de Toit se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou met jou voorbereiding help. Daarna kan jy smul aan iets soets om jou vir jou goeie punte te beloon.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Ek wil graag graad 6-vraestelle hê.
Hallo. Dankie vir jou navraag. LitNet bied baie gratis vraestelle en memoranda wat deur kundiges opgestel en gratis aan ons lesers gebied word. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek saamgevoeg word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Op hierdie indeksblad is alles ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder