Natuurwetenskappe: Graad 9-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

  • 10

Prent: PAVM op Pixabay

Hier is ’n gratis Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum deur Rita Engelbrecht vir graad 9-leerders; dit kan hier in PDF afgelaai word.

Klik hier om die vraestel af te laai.

Klik hier om die memorandum af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 10

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle ten opsigte van al die grade en vir die meeste vakke. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Die vraestel en memorandum waarna jy op soek is, is binne-in die artikel. Daar is 'n skakel na die vraestel en nog een na die memorandum. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle ten opsigte van al die grade en vir die meeste vakke. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle ten opsigte van al die grade en vir die meeste vakke. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle ten opsigte van al die grade en vir die meeste vakke. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Die vraestel en memorandum waarna jy op soek is, is hierbo. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud oop te maak. Binne-in die artikels is daar skakels na die vraestelle en memo's. As jy daarop klik, kan jy alles gratis in PDF aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top