Afrikaans Huistaal: Graad 11, kwartaal 2, hersieningsvraestel en memo

  • 4

Foto: Canva

Is jy in graad 11 en wil jy baie graag nou gedurende die Junie-eksamen by die fliek uitkom? Dis goeie raad om eerder nou vir jou eksamen voor te berei en in die vakansie ’n film te gaan kyk. Hierdie Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en memorandum deur Zelda Brits kan gratis afgelaai word. Jy sal die vraestel moet deurwerk om te sien waarom springmielies as prent gekies word!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die eerste stelling

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 4

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat gratis oefenvraestelle ten opsigte van al die grade en vir die meeste vakke. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

    Top