Wyngaard Weekliks: Bafana-prestasie sorg vir ’n welkome ubuntu-oomblik

  • 1

Heindrich Wyngaard praat met Gert van der Westhuizen, ’n voormalige sportjoernalis, oor Bafana Bafana se oorwinning teen Suid-Korea in die 2026 Fifa Sokkerwêreldbekertoernooi. Dit het die Suid-Afrikaanse span teen alle verwagtinge in tot die uitspeelrondes laat deurdring.  

Sokker-grafika: © OpenClipart-Vectors (gelaai op 22 Oktober 2013, Pixabay.com) (gratis lisensie-voorwaardes: https://pixabay.com/service/license-summary/)

Lees ook op Voertaal:

Sokkertoernooi help om Suid-Afrika vir ’n beter rede as die gewone onder die wêreld se aandag te hou - Voertaal

 

  • 1

Kommentaar

  • Ek wil nie 'n pretbederwer wees nie. Hou egter in gedagte dat hierdie jaar die eerste keer is dat dat daar om 'n plek om die 32 plekke meegeding word en dat die reeks tot 64 spanne uitgebrei is. So Bafana is eintlik nou eers in die toernooi, ook maar net-net. Die groter aantal spanne het deels te doen met Amerikaanse kapitalisme; hoe meer spanne hoe groter is die inkomste

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top