Orde van die Windpomp die sewende keer by die Etienne van Heerden Veldsoirée toegeken

  • 1

Die orde van die Windpomp is vanjaar vir die sewende keer tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée toegeken.

In hierdie video vertel Van Heerden meer oor die geskiedenis van dié eksentrieke prys. Hy kondig ook die wenner aan.

Speel die video, of volg dié skakel na YouTube, om uit te vind waarom Andries Bezuidenhout die sewende ontvanger van hierdie toekenning is.

Lees en kyk ook:

’n Gedetailleerde program van die Etienne van Heerden Veldsoirée

Veldsoirée-video 2026: Op pad na die Oos-Kaapse Karoo

Orde van die Windpomp 2023 aan Clinton du Plessis | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

’n Ode aan die Orde van die Windpomp

Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors

ATKV-Skryfskool

Die Tuishuise & Victoria Manor

Buffelshoek DiRosie Lodge

Spier Arts and Culture Trust 

LitNet Akademies

Van Ewijck Stigting 

Carel van der Merwe

Trinette Rudman Kirkwood

Ton Vosloo

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top