Veldsoirée-video 2026: Op pad na die Oos-Kaapse Karoo

  • 0

Karoo-koppies, aalwyne en kaggelvure: die Veldsoirée skop binnekort af.

Die Etienne van Heerden Veldsoirée word aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag.

Hiermee ’n kort lusmakervideo van die wintertyd roadtrip na die Oos-Kaapse Karoo:

> Videografie en produksie: Menán van Heerden

> YouTube-skakel na bostaande video: https://youtube.com/shorts/r9GjkxAwpgc 

Lees en kyk ook:

’n Gedetailleerde program van die Etienne van Heerden Veldsoirée

Video-uitnodiging: Veldsoirée 2026 (24–26 Julie, Nxuba/Cradock)

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top