Video-uitnodiging: Veldsoirée 2026 (24–26 Julie, Nxuba/Cradock)

  • 0

Die Etienne van Heerden Veldsoirée

24–26 Julie 2026

Nxuba/Cradock in die Oos-Kaapse Karoo

*

Alle lesings en voorlesings is GRATIS.

Dit is nie nodig om sitplek by die gesprekke te bespreek nie.
Etes en verversings is nie gratis nie en kan gekoop word by die feesruimtes.
Bespreek vroegtydig verblyf: klik hier
SLEGS die ATKV-Skryfskool kos R380 per persoon wat wil deelneem.
Dit is noodsaaklik om vooraf vir die ATKV-Skryfskool te bespreek.

Nog ’n moontlike onkoste:
Die viertrekbakkierit na Buffelskop kos R250 per persoon.
Voorafbespreking is noodsaaklik vir die viertrekbakkies, want sitplekke is uiters beperk.

Kyk hier na die kort video-uitnodiging.
Klik hier vir die voorlopige program *met al die inligting* (insluitend die ATKV-skryfskool).

*

Jy is genooi: interessante gesprekke met skrywers, akademici en kenners, bakkies, koppies, kaggels en aalwyne.

Kom gesels, debatteer en luister saam.

Kom ervaar die "veld" in Veldsoirée.

Kyk hierdie kort video-toer van wat te wagte is:

YouTube-skakel na onderstaande video: Youtube.com

Videografie en produksie: Menán van Heerden
Lees ook:

Voorlopige program van die 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée

Bespreek nou vir die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 24 tot 26 Julie plaasvind

Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool van 2026 én skouers skuur met skrywers

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top