’n Ode aan die Orde van die Windpomp

“Vanjaar was die ontvanger Cradock se eie Clinton V du Plessis, ’n digter wat woorde met ’n skoffel en ’n graaf omdolwe en uitspit, ’n fyn waarnemer van sy eie lewe en die lewe rondom hom.”