Kommentaar

Natuurwetenskappe: Graad 9-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Wiskunde: Graad 5-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Jy kan vraestelle uitwerk om jou met jou voorbereiding te help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vr

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Afrikaans Huistaal: Graad 8-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. Jy is op die regte plek om jou met voorbereiding te help - sommer reeds die artikel waar jy is. Kyk na my beskrywing van hoe jy die vraestelle in die hande kan kry, as ek vertel van die indeks van vraestelle. Hier is 'n skak

Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Wiskunde: Graad 8, kwartaal 2, toets en memorandum

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. As jy op soek is na nog vraestelle, is hier 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis in

Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Jy is op die regte plek om jou werk te hersien. Jy kan die vraestel en memorandum in hierdie artikel gebruik om voor te berei. Hier is ook 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.lit

Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. K

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n videogesprek oor Afrikanerman deur Mart-Marié Uys

Nico M Ferreira 2026-06-26 Ek lees Jan Bosman (hy van die Afrikanerbond) se resensie op Maroela Media van 12 Junie 2026. Onder andere meld hy dat "Sedert1994 het Afrikaner-identiteit 'n merwaardige transformasie ondergaan." Daarom is dit vir my so teleurstellend dat die "wetenskapl

Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo! Dankie vir die navraag. Die memorandum waarna jy op soek is, is binne-in dieselfde artikel waar die skakel na die vraestel is. Klik op die skakel (die URL) na die vraestel om die vraestel af te laai en die skakel (die URL) net daaronder, om die mem

Graad 9: Afrikaans Huistaal-hersieningsvraestel (begrip, taal en opsomming), eerste kwartaal

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo! Dankie vir jou navraag. Jy is reeds by een van die items/artikels op LitNet waarby vraestelle en memoranda gelaai is. Maak die artikel oop en klik op die skakel om die vraestel en memo gratis in PDF af te laai. Hier is 'n skakel na die indeks van v

Graad 12: Onderwêreld deur Fanie Viljoen – opsomming en analise

Naomi Meyer 2026-06-26 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n opsomming en analise van Onderwêreld: https://www.litnet.co.za/graad-12-onderwereld-deur-fanie-viljoen-opsomming-en-analise/. Dis wel van kernbelang om die boek self te lees en ook jou eie analises te maak en nav

Alternatiewe Afrikaner-odyssey deur Ivan Kruger: ’n onderhoud

Chrisanth Isaacs 2026-06-26 Ek het hierdie onderhoud met opregte waardering gelees. As iemand met ’n akademiese agtergrond in taalkunde én ervaring in manuskripkeuring en die uitgewerswese, was dit vir my verfrissend om Ivan Kruger se eerlikheid te lees. Of ’n mens met al sy

PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Jaco Adriaanse

Francois Verster 2026-06-26 'n Werklik informatiewe onderhoud!

Jintoerisme

Alicia 2026-06-25 Te mooi vir woorde-perfeksie 🙏🗣

Het hierdie pryse net verdwyn?

Johann Rossouw 2026-06-25 Baie dankie vir dié opklaring, Karen. Dis heuglike nuus!

Het hierdie pryse net verdwyn?

Karen de Wet 2026-06-25 As dit moontlik is dat jy die indruk het dat die UJ-pryse vir Afrikaans dieselfde is as die UJ-prys vir Vertaling: nee, dit is nie die geval nie.

Karen de Wet 2026-06-25 Hallo Johann, ek weet nie waarom mens so 'n afleiding sou wou maak nie? Geen rede daarvoor nie. Die jaar het nog lank nie uitgeloop nie. Groete.

’n Ope brief oor artikel 235, Orania, Strydenburg, Rehoboth en die toekoms van die Afrikaner, as ’n gesprek onder toegewyde Afrikaners

Cornelius Henn 2026-06-25 Dankie Karla, ek waardeer dat jy ook dieper dink oor hierdie dinge. Ek verstaan wat jy sê. Ja, Orania het ’n baie spesifieke aard, en dit is nie vir almal nie. Ek het self ook voorkeure en afkeure binne ons gemeenskappe. Elke gemeenskap het sy ei

Jintoerisme

Cynthia 2026-06-25 👌 brilliant

’n Ope brief oor artikel 235, Orania, Strydenburg, Rehoboth en die toekoms van die Afrikaner, as ’n gesprek onder toegewyde Afrikaners

Karla Spamer 2026-06-25 Cornelius, die politikus Floyd Shivambu het van Orania gese: "Orania is insignificant. It's poor white Afrikaners who only understand Afrikaans." Nou nie dat ek enige aanhanger van meneer Shivambu is nie, maar hierdie is die tipiese gewaarwordinge van men

Het hierdie pryse net verdwyn?

Johann Rossouw 2026-06-25 Karen, dankie vir jou antwoord. Ek deel jou dank, maar moet ons dan die afleiding maak dat daar nie voldoende befondsing was om vanjaar ook vertalings met die UJ-prys te bekroon nie? Indien wel, kan ’n mens werklik begrip hê, hoewel dit ’n verlies bl

Black African migrants are not the reason South Africa is broken

David 2026-06-25 Extraordinarily powerful article that hits the nail on the head. What Mr Mncube is describing very well is a populist groundswell against illegal migration that we see in dozens of countries around the globe. A groundswell that manifests itself in violenc

Hierinhou

Martin (JMT) Labuschagne 2026-06-24 Skitterend.

Persverklaring: Hambidge word by Tuin van Digters-fees gehuldig

Lireen Human 2026-06-24 Ek sal graag wil bywoon.

Het hierdie pryse net verdwyn?

Karen de Wet 2026-06-24 Johann, Sondag was die kortste dag van die jaar - ek kyk uit vir die wintersonnewende, want dit is, om 'n frase te neem uit die mond van 'n digter oor winterblomme, herout vir die somer. En kyk, hierdie jaar is dus nog maar min of meer halfpad! Van "ong

Vrouedag-skryfkompetisie: Ek hou van Helen Martins

Hennie Meyer 2026-06-24 Mal oor jou gedig, Jenny.

Die flou Bulle

Connie Kerkmuis 2026-06-24 Sal nooit wen as die vaste ses nie domineer nie.

Die flou Bulle

BERNADICTUS O'BRIAN PLAATJIES 2026-06-24 Die groot probleem is die denkwyse oor die spel. Ons SA spanne is nog te veel geneig om alles voor hulle te wil platvee. As dit werk, werk dit goed. Maar teen spanne wat hierdie taktiek in die kiem smoor, is ons spanne verlore. Die Springbokke het die blo

Operasie Savannah: Die "ligte mistykie" wat die apartheidstaat ekonomies geknou het

Cornelius Henn 2026-06-24 Dankie Kobus weereens vir ’n insigryke artikel. Jou denke in die algeneem en jou fokus op die ekonomiese gevolge van Operasie Savannah is besonders waardevol. Die inval self was duur, maar die werklike skade lê in die langtermyneskalasie: verdedigi

Operasie Savannah: Die "ligte mistykie" wat die apartheidstaat ekonomies geknou het

Kobus du pisani 2026-06-22 Dankie vir hierdie perspektief Cornelius. Dit voeg waarde toe. Ter verdediging wil ek net sê dat my fokus in die artikel nie was op die ideologiese oorwegings wat die leiers laat besluit het om Angola binne te val nie, maar op die ekonomiese gevolge

Operasie Savannah: Die "ligte mistykie" wat die apartheidstaat ekonomies geknou het

Cornelius Henn 2026-06-22 Baie dankie vir hierdie artikel. Dit bring menige herinnering. Kobus beweer dat Vorster en PW Botha outokraties opgetree het deur Operasie Savannah te loods sonder voldoende konsultasie. Hierdie stelling is korrek, maar onvolledig. Die twee leiers het in

Suidoosterfees 2026: Kom fietna saam Mareldia

Cornelius Henn 2026-06-22 Dankie virrie bydrae! Dis lekker om te sien hoe Kaaps nie net gepraat word nie, maar ook geskryf en op die verhoog gebring word. Dankie dat julle hierdie deel van ôse taal en kultuur lewend hou.

Kaaps. Woriboek – Woordeboek – Dictionary onder leiding van Quentin Williams: ’n lesersindruk

Cornelius Henn 2026-06-22 Barend, dankie vir die lesersindruk. Jy probeer die komplekse verhouding tussen Kaaps en Afrikaans eerlik uiteensit, en jy wys tereg dat die woordeboek ’n statement maak wat nie by almal gemaklik sal sit nie. Dit is ’n goeie begin. Tog voel ek die st

Papryp papajas en pitte

Rieta Vermaak 2026-06-22 Stel belang in die resepteboek. Asb en dankie. Ek versorg bejaardes en dit is uiters uitdagend.
Top