
©Black ice op Pexels
’n YouTube-video op LitNet se YouTube-kanaal het Pieta van Deventer, voorheen verbonde aan die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap, Universiteit Stellenbosch, geïnspireer om nog meer oor priemgetalle te skryf.
Sy artikels is met belangstelling gelees en vorm nou deel van 'n reeks essays oor wiskundige konsepte.
Klik hier om "Die som van ’n reeks opeenvolgende heelgetalle tot ’n vasgestelde mag verhef" in PDF af te laai.
Lees ook:
Verrykingswiskunde met Pieta van Deventer: Cantor met sy oneindige aantal punte met nul maat

