Verrykingswiskunde met Pieta van Deventer: Cantor met sy oneindige aantal punte met nul maat

  • 0

Fotobron: https://pixabay.com/illustrations/mathematics-formula-physics-school-1509559/

’n YouTube-video op LitNet se YouTube-kanaal het Pieta van Deventer, voorheen verbonde aan die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap, Universiteit Stellenbosch, geïnspireer om nog meer oor priemgetalle te skryf.

Sy artikels is met belangstelling gelees en vorm nou deel van 'n reeks essays oor wiskundige konsepte.

Klik hier om toegang tot die PDF te verkry en lees Pieta van Deventer se bespreking oor Cantor met sy oneindige aantal punte met hul maat hier. En onthou: nul is nie niks nie!

Lees ook:

Modulêre wiskunde en musiek – Wat oorbly is dikwels al wat tel

Wiskundeverrykingsartikel: Google en googol

Wiskundeverrykingsartikel: Gemiddelde

Wiskundeverrykingsartikel: Die momentvoortbringende funksie as voorbeeld van ’n genererende funksie

Vir onderwysers en skoolkinders, ter verryking: gedagtes oor priemgetalle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top