
Prent: Pixabay
Ons word van jongs af bekendgestel aan die begrip van “die gemiddelde”. Het iemand al vir jou gevra om te verduidelik wat met “die gemiddelde”, of meer korrek, “die rekenkundige gemiddelde” van ’n steekproef van getalle bedoel word?
Dalk was jou antwoord op die vraag nie heeltemal die korrekte antwoord nie.
Klik hier om Pieta van Deventer se artikel rondom hierdie onderwerp in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Modulêre wiskunde en musiek – Wat oorbly is dikwels al wat tel

