Wiskundeverrykingsartikel: Die momentvoortbringende funksie as voorbeeld van ’n genererende funksie

  • 0

Erkenning: https://en.wikipedia.org/wiki/Daniel_Bernoulli#/media/File:Portr%C3%A4t_des_Daniel_Bernoulli.jpg

In ’n vorige artikel is verwys na die momentvoortbringende funksie (mvf) as ’n genererende funksie en hoe dit die afleidings van die momente van statistiese verdelings kan vergemaklik.

In hierdie artikel word hierdie opmerking kortliks toegelig. Dit word onder andere aan die hand van die eienskappe van die Bernoulli-, binomiaal- en eksponensiaalverdelings gedoen.

Lees hier verder deur die volgende aflewering in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Modulêre wiskunde en musiek – Wat oorbly is dikwels al wat tel

Wiskundeverrykingsartikel: Google en googol

LitNet-blokraai en -anagram vir jou genot

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, gelykvormigheid

Wiskundeverrykingsartikel: Gemiddelde

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top