LitNet-blokraai en -anagram vir jou genot

  • 0

Hierdie week bied ons twee prettige blokraaie vir jou genot.

Anagramblokkiesraaisel oor Geletterdheid

’n Inleiding om te verduidelik wat die aard en kenmerke van anagramme is.

’n Interaktiewe (digitale) anagramblokkiesraaisel om op ’n dataprojektor, rekenaar, tablet of slimfoon in te vul.

Die pdf-weergawe van die anagramblokkiesraaisel, met leidrade.

Die antwoordstel.

Algemene blokkiesraaisel, nommer 1

’n Interaktiewe (digitale) blokkiesraaisel wat op ’n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word.

Die pdf-weergawe van die blokkiesraaisel, met leidrade. Onderaan is ook die woorde wat gebruik is in hierdie blokkiesraaisel.

Die antwoordstel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top