Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Die volgende resensies en boekverwante artikels het gedurende Julie in die Afrikaanse dagblaaie verskyn – onder redaksie van Laetitia Pople, die nasionale kuns- en vermaakredakteur, en Jo Prins, nasionale boekeredakteur:
1 Julie
Resensie: Wat dit beteken om te bly, terug te keer
Jean Meiring resenseer The child deur Alistair Mackay
Boeke: Netwerk24 se topverkopers vir Julie
Resensie: Nugtere benadering tot rou
Trisa Hugo resenseer Die geskenk deur Riette Rust
Resensie: Sven prik jou denke, drome
Melvyn Minnaar resenseer God’s pocket deur Sven Axelrad
8 Julie
Boekevat: ’n Pleidooi vir die narratologie, die vertelling
’n Rubriek deur Johann Lodewyk Marais
Resensie: Fourie pakkend onder loep
Francois Bekker resenseer Jopie Fourie deur Albert Blake
Resensie: Daka daag leser lekker uit
Stefaans Coetzee resenseer Daka deur Jaco Strydom
Resensie: Digter se ‘unbearable whiteness of being’
Charl-Pierre Naudé resenseer Ek en jy bestaan nie deur Danie Marais
Boeke: Koninginne van kinderillustrasies by Protea Boekhuis bekroon
10 Julie
Boeke: Seun skryf boek oor skrywer-pa Chris van Wyk
11 Julie
Boeke: Verraaier of vryheidsvegter? Boek oor Jopie Fourie bekend gestel
Elretha Britz in gesprek met Albert Blake
Boeke: Mens en masjien staan teenoor mekaar in digter se 2de bundel
Oor Martina Klopper se bundel Kuborg
Kyk weer: Madelein Rust gesels oor haar nuwe boek
12 Julie
Onderhoud: ‘Verandering laat ons rou, maar ons moet vrese in die oë kyk’
Murray La Vita in gesprek met Dion Chang, skrywer en strategiese denker
Boeke: 7 vertalings sien die lig danksy PEN Afrikaans se Vertaalfonds
15 Julie
Boekevat: Wanneer ’n algebravraestel kortverhaal word
’n Rubriek deur Carina Stander
Resensie: Martyr! se vreeslose kuns
Jonathan Amid resenseer Martyr! deur Kaveh Akbar
Resensie: Gevoelvolle, boeiende roman oor geheime
Joan Hambidge resenseer Onder water deur Henda Olivier
Resensie: ’n Nuwe stem klink hier op
Ilza Roggeband resenseer Samboksalf en ’n draaktraan deur AM Holder
19 Julie
Onderhoud: Madame May: Die ‘twyfelaar’ wat op amper 100 nog wyn maak
Murray La Vita in gesprek met May de Lencquesaing
20 Julie
Boeke: Lesers swyg oor ‘stomende tonele’ in Van Nierop-boek
22 Julie
Resensie: Storie perfek vir sportmal tieners
Surene Esterhuizen resenseer Gif deur Annerle Barnard
Resensie: ‘Wegkruiper’ flinker en vinniger as ’n super-renmotor
Stefaans Coetzee resenseer Wegkruiper deur Christelle Wessels
Resensie: Priemende blik op reeksmoordenaars
Francois Bekker resenseer Gebooie deur Rudie van Rensburg
Resensie: Nina en kie se ‘crazy’ avonture
Anschen Conradie resenseer die Nina-omnibus deur Elizbè van der Colff en Chris Venter
23 Julie
Digter neem van sy gunsteling-spoorweggedigte in bundel op
Oor ’n keur uit Clinton V du Plessis se werk
26 Julie
Kyk: Craig Foster: ‘Os moet wild word, anders vergaan ons’
Murray La Vita in gesprek met Craig Foster
27 Julie
Boeke: Ingrid Jonker gehuldig op Tuin van Digters
Boeke: Nuwe bundel met dramas verwoorde leerlinge se frustrasies, pyn
Boeke: Naledi vra gedigte vir bundel om Afrikaans se 100ste jaar te vier
29 Julie
Resensie: ‘Onrus’ snaaks, wrang en ’n aks oneerbiedig
Marni Bonthuys resenseer Onrus op Steynshoop deur Ingrid Winterbach
Boekevat: Wanneer ’n windmeul jou goed katswink klap
’n Rubriek deur Carié Maas
30 Julie
Boeke: Verlange na ander oogpunt lei tot nuwe weergawe van Het se verhaal
AJ Opperman praat met Leon van Nierop oor ’n nuwe uitgawe van Het van Verlangekraal
Boeke: Boek oor ‘Beeld’ se 50 jaar op Innibos-boekenaweek bekend gestel
31 Julie
Sterfteberig: ‘Sweet Valley High’-skrywer oorlede
Die volgende Afrikaanse resensies en skrywersonderhoude het in Julie op LitNet verskyn:
Kaptein Onderbroek se avonture klink goed in Afrikaans: ’n resensie
Plekspesifieke poësie in Jaco Barnard-Naudé se Om my kastele in Spanje te sloop
… so ook op die aarde deur Betsie van Niekerk: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Jopie Fourie: ’n besinning deur Albert Blake: ’n lesersindruk
Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart deur Nicole Engelbrecht
Die poppe sal dans: ’n resensie van Onrus op Steynshoop deur Ingrid Winterbach
Hulp met die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak: ’n onderhoud met Fanie Viljoen
Bruno Andries betower met woorde in Paddaboudjies en Kalasjnikofs: ’n onderhoud
Die man wattie kinnes vang: ’n onderhoud met Nathan Trantraal
Die volgende resensies en rubrieke het gedurende Julie in Rapport, onder redaksie van Johan van Zyl, verskyn:
7 Julie
Resensie: Ek en jy bestaan nie deur Danie Marais (resensent: Louise Viljoen)
Resensie: Wegkruiper deur Christelle Wessels (resensent: Erla Diedericks)
Resensie: The tilted pentagram deur Matthew MacDevette (resensent: Johannes de Villiers)
14 Julie
Resensie: Die groot Afrikaanse blokraaiboek #1 deur Gerda Engelbrecht (resensent: Peter van Noord)
Nuut op die rak: “Wêreldletterkunde in Afrikaans”
- Ons wag vir Godot deur Samuel Beckett, uit Frans vertaal deur prof. Naòmi Morgan;
- Uit die herberg van Alhambra, ’n bloemlesing van Bester Meyer se Afrikaanse vertalings van Khalil Gibran, Frederico García Lorca en Yehuda Amichai se poësie;
- Die ses woorde van die sigeuner: Gedigte van Kostis Palamas, uit Grieks vertaal deur prof. Louise Cilliers
21 Julie
Onderhoud: Ingrid Winterbach gesels oor haar 14de roman, Onrus op Steynshoop, met Johan van Zyl
28 Julie
Resensie: Taboek deur Riku Lätti (resensent: Mellet Moll)
Resensie: Bessie se hangkasbiblioteek deur Madelein Rust (resensent: Trisa Hugo)
Die volgende resensie het in Julie op Maroela Media verskyn.
Die volgende resensies en onderhoude het in Julie onder redaksie van Suné van Heerden op Maroela Media verskyn.
5 Julie
Reisstories se spore met draaie, swaaie en afdwaalpaaie beskryf
Hierdie bundel van 46 skrywers se reisverhale se spore loop inderdaad wyd en verbeeldingryk.
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/reisstories-se-spore-met-draaie-swaaie-en-afdwaalpaaie-beskryf/
7 Julie
‘Geluk is weer moontlik na kind se dood’
“Al kan jy dit nie glo nie, en selfs al is jou hart gebreek, beteken dit nie noodwendig dat ons permanent ongelukkig sal wees nie. Want daar is iets soos genade.”
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/nuus/geluk-is-weer-moontlik-na-kind-se-dood/
11 Julie
Aaronspoorters nog katvoet vir aweregse mevrou Smit
“Natuurlik is ʼn ystervark die perfekte bondgenoot vir mevrou Smit.”
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/aaronspoorters-nog-katvoet-vir-aweregse-mevrou-smit/
14 Julie
Liefde seëvier in Elsa Winckler se lewe, stories
“Ek glo nog vas aan liefde en dat daar vir elkeen ʼn sielsgenoot is.”
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/liefde-seevier-in-elsa-winckler-se-lewe-stories/
17 Julie
Jaco Strydom: Daka leef nie net in een genre nie
“Die lewe is nie so mooi afgerond soos wat partykeer in die literatuur of in flieks weergegee word nie.”
Lees meer hier: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/jaco-strydom-daka-leef-nie-net-in-een-genre-nie/
24 Julie
Riette Rust gesels oor liefde en selfdood
“Die skryfproses het my wel van voor af getraumatiseer, maar ek het deurgedruk omdat dit die boek is wat ek sou wou gelees het toe ek so verlore gevoel het.”
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/riette-rust-gesels-oor-liefde-selfdood-en-dieper-leef/
31 Julie
Moenie tieners onderskat nie, sê ‘Sneller’ se skrywer
“My leerders het almal vir my gesê dat hulle ʼn rukkie kort om die storie te verwerk. Daarna het baie genoem dat dit hulle ontstel het, want dit is dinge wat hulle al deurgemaak het.”
Lees meer: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/moenie-tieners-onderskat-nie-se-sneller-se-skrywer/
Klyntji.com is ’n onafhanklike webjoernaal wat op kuns en kultuur fokus. Resensies en boekverwante artikels verskyn onder redaksie van François Lion-Cachet.
15 Julie
Resensie: Klara du Plessis bespreek Een voet innie kabr deur Gaireyah Fredericks
Resensie: Nathan Trantraal se graphic novel oo hoe bruin seuns ’n wound asse gift gegie is
Paul Kammies bespreek Die man wattie kinnes vang
18 Julie
Resensie: Danie Marais se soeke na 'n kuur vir witheid in Ek en jy bestaan nie
Deur Elzanne Coetzee
Vrye Weekblad is ’n progressiewe Suid-Afrikaanse webkoerant in Afrikaans. Dit word elke Vrydag uitgegee deur die Nuwe Vrye Weekblad Media Groep. Deborah Steinmair is die boekeredakteur.
5 Julie
Celeste Theron: Kindermoord: Visuele Kaapse noir tref vol in die maag (vryeweekblad.com)
Joan Hambidge: Die lang, lang reis na binne (vryeweekblad.com)
Deborah Steinmair: Stokou moorde en ’n naamlose onheil (vryeweekblad.com)
Kerneels Breytenbach: Bunkers, onderdruktes en dating apps (vryeweekblad.com)
12 Julie
Mercia Burger: ’n Yankee, ’n Southern belle en die geografie van literêre liefde (vryeweekblad.com)
Kerneels Breytenbach: Leuens, bedrog en manipulasie ontbloot (vryeweekblad.com)
Deborah Steinmair: Boeke wat jou brose psige verniel (vryeweekblad.com)
19 Julie
Kerneels Breytenbach: Romantasie: drake, ruiters en venynige liefde (vryeweekblad.com)
Deborah Steinmair: Geel soos die son, blou soos kneusplekke, swart soos die nag (vryeweekblad.com)
Deborah Steinmair: Om die gebroke gesprek met die gode van jou vaders te hervat (vryeweekblad.com)
Joan Hambidge: Finnegans Wake: ’n aanhoudende gesnork in die kamer langsaan? (vryeweekblad.com)
26 Julie
Kerneels Breytenbach: Al die kleure van die donker boei (vryeweekblad.com)
Joan Hambidge: Wrang, in ware Winterbach-trant (vryeweekblad.com)
Deborah Steinmair: ’n Rooi windjekker en flikkerende dildo (vryeweekblad.com)
Deborah Steinmair: Dromerige stories vir langoor-husse (vryeweekblad.com)
Potgooie van die volgende boekgesprekke, wat gedurende Julie op RSG uitgesaai is, kan geluister word by:
https://www.rsg.co.za/rsg/potgooi-resultaat/?_sf_s=Skrywers%20en%20Boeke
Woensdag 3 Julie
Ilse Salzwedel vertel meer oor die kortlys en wenner van die UJ-prys. Johan Myburg, vanjaar se Innibos-feesdigter, lees die gedig voor wat hy in opdrag van die fees geskryf het. Johan het ook ’n bydrae oor Iris Murdoch, en nuus oor Karin Slaughter se nuwe roman Why we lied, asook haar betrokkenheid by ‘n veldtog om VSA-biblioteke se deure oop te hou. Ons kyk terug in die letterkunde-geskiedenis met behulp van ’n kort onderhoud met die Sestiger, Etienne Leroux. Ilse gesels met Nicole Engelbrecht, skrywer van drie boeke oor ware Suid-Afrikaanse misdade: Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart; Samurai sword Murder: The Morné Harmse story en Killer stories.
Woensdag 10 Julie
Ilse Salzwedel gesels met Helena Hugo, een van die mense wat al jare lank sorg vir radiodramas en vervolgverhale op RSG. Het jy geweet sy het al 87 boeke geskryf? Ilse gesels ook met Henda Olivier oor haar tweede boek, Onder water, ’n roman in die huishoudelike noir genre wat lesers behoorlik aan die gons het. Johan Myburg vertel van die jongste verwikkeling in die polemiek oor die Indiese skrywer, Arundhati Roy, wat midde in politieke omstredenheid met ’n Britse prys bekroon is. Hy gesels ook oor Ismail Kadare, ’n jarelange aanspraakmaker op die Nobelprys vir letterkunde, wat verlede week oorlede is.
Woensdag 17 Julie
Die skrywer, Audrey Blignaut, is op 6 Julie 1916 gebore. Ons stap terug op haar spore. Jy kan luister na ’n argiefopname van Bettie Kemp se program, Daar’s ink in ons are, oor Blignaut en haar dogter Marie Heese. Die joernalis, AJ Opperman, vertel ook meer oor Audrey en haar groot bydrae tot die Afrikaanse boekwêreld.
Woensdag 24 Julie
Wie was Karel Schoeman werklik? In ’n geredigeerde gedeelte van sy aanbieding, Aankoms, afskeid en vertrek: My vriendskap met Karel Schoeman, belig die skrywer Fanie Viljoen ’n ander kant van Schoeman. Johan Myburg vertel meer oor Irvine Welsh se nuwe roman Resolution, en gesels oor Christopher Marlowe, ’n Engelse digter wat in dieselfde jaar as William Shakespeare gebore is. Johan het ook nuus oor nuwe lekkerleesboeke uit die internasionale boekewêreld. AJ Opperman onthou die skrywer, Chris Barnard, wat op 15 Julie sy 85e verjaarsdag sou gevier het.
Woensdag 31 Julie
Francois Bekker, ’n resensent, bespreek Dana Snyman se outobiografiese boek, Seun; Albert Blake se Jopie Fourie: ’n Besinning; en Riette Rust se Die geskenk. Ilse Salzwedel gesels met Madelein Rust oor haar roman, Bessie se hangkasbiblioteek. Johan Myburg gesels oor drie nuwe internasionale romans (In the Blink of An Eye deur Jo Callaghan, Martin MacInnes se In Ascension en Claire Messud se This Strange Eventful History). Suzette Myburg vertel van vanjaar se Woordfeesbundel.
Potgooie van die poësievoorlesings, wat gedurende Julie op RSG uitgesaai is, kan geluister word by:
https://www.rsg.co.za/rsg/potgooi-resultaat?_sft_category=vers-en-klank-potgooi
Dinsdag 2 Julie
Sophia van Taak gesels met Jaco Barnard-Naudé oor sy debuutbundel, Om my kastele in Spanje te sloop. Hierdie versameling is vol gedigte oor verlies en aanvaarding, queer-identiteit, reise, Spaanse kuns en filosowe.
Dinsdag 9 Julie
Karli Heine lees gedigte oor oupas en oumas voor.
Dinsdag 16 Julie
Sophia van Taak gesels met die digter Hennie Nortjé oor sy derde digbundel, Noord van Malelane. Dit is vol gedigte wat deur die Krugerwildtuin geïnspireer is.
Dinsdag 23 Julie
Johann Nel lees van sy gunsteling gedigte oor klippe voor. Jy sal verbaas wees hoe baie van ons digters vreeslike mooi verse oor hierdie onderwerp geskryf het!
Dinsdag 30 Julie
De Klerk Oelofse lees gedigte oor die stadslewe voor.
Boekkeuse, Fine Music Radio
Elke maand gesels Amanda Botha in hierdie boekeprogram met ’n skrywer of twee oor hul nuutste publikasie. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ’n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde. Daar word twee episodes per maand vrygestel. ’n Podsending is hier beskikbaar: https://www.fmr.co.za/podcasts/boekkeuse/
Dinsdag 2 Julie
Riette Rust praat oor haar boek, Die geskenk. Anschen Conradie sluit aan om te gesels oor die unieke bundel Sewe keer sondig, waarvan sy mede-samesteller is. Gerda Engelbrecht kom gesels oor Die groot Afrikaanse blokraaiboek. Antoinette Coetzee bespreek die trefferboek Al wat tel deur Irma Venter. Joan Hambidge bespreek Rudolph Willemse se digbundel, Swartland, en Ineke Slabbert bespreek Hannes Barnard se jeugboek, Vuur.
Dinsdag 16 Julie
Twee ateljeegaste is aan die woord: AM Holder, ’n jeugboekskrywer wat met haar debuut, Samboksalf en ’n draaktraan, groot belofte toon, en die digter Martina Klopper wat haar tweede bundel, Kuborg, bekend stel. Daar is vyf uiteenlopende besprekings van boeke wat wyd byval sal vind.
Dinsdag 30 Julie
Joan Hambidge bespreek Onrus op Steynshoop, die jongste roman van die veelbekroonde skrywer Ingrid Winterbach, sowel as Onder water, die tweede roman van die skrywer Henda Olivier. Daar is twee ateljeegaste: die digter en dramaturg, Pieter Odendaal, en die literator en akademikus, prof. Karen de Wet. Amanda Botha deel haar indrukke van die biografieë van Franz Marx en Marius Weyers.
Prof. Joan Hambidge se blog, Woorde wat weeg, is ’n webtuiste waar dié digter-literator sowel gedigte as boekbesprekings, rubrieke en gedagtes rondom die letterkunde versamel en aanbied. Ons lys hier enige resensies wat op radio voorgelees is of op ander mediaplatforms verskyn het wat nie reeds by die oorsig ingesluit is nie. Klik op die skakel na die tuisblad vir alle ander inhoud op die blog: http://joanhambidge.blogspot.co.za/
In Julie het sy die volgende boek vir FMR bespreek. Lees die resensie hier:
Resensie: Onrus op Steynshoop deur Ingrid Winterbach
Op hierdie webblad wat gewy word aan die Afrikaanse digkuns en gesprek rondom die poësie, vind besoekers al die mees onlangse resensies en onderhoude in die regterkantste kiesbalk. In dié kiesbalk is ook skakels na nuwe gedigte en blogs oor die poësie.
1 Julie
Onderhoud: Yves T’Sjoen in gesprek met Paul Kammies
Sien gerus die vorige aflewerings in hierdie onderhoudreeks, wat hier beskikbaar is: https://versindaba.co.za/2011/04/23/onderhoude-2/
Die volgende resensies en skrywersonderhoude het in Julie verskyn op sarie.com, die aanlyn tuiste van SARIE-tydskrif – onder redaksie van boekeredakteur Phyllis Green:
Onderhoud: Phyllis Green gesels met Natalie Conyer oor Present tense
Onderhoud: Phyllis green gesels met Henda Olivier oor Onder water
Onderhoud: Susan Puren gesels met Philip Venter oor RauTem
Resensie: Irma Steffens resenseer Gebooie deur Rudie van Rensburg
Twee boeke waarin die huwelik ’n rol speel:
- Sonja van der Westhuizen resenseer Lost property deur Megan Choritz
- Antonio Cantoni resenseer How to hide inside a three deur Jane van der Riet
4 Boeke wat wys al is jy oud, is jy nie koud nie
- Irma Steffens resenseer The spy coast deur Tess Gerritsen
- Olga Krügel resenseer Hans kry troukoors deur Rudie van Rensburg
- Nadia de Jongh resenseer Mrs Plansky’s revenge deur Spencer Quinn
- Alida Vos resenseer Death under a little sky deur Stig Abell
Resensie: Sonja van der Westhuizen resenseer Elixir deur Theresa Levitt
Resensies: Twee bekroonde skrywers
- Sonja van der Westhuizen resenseer Van vaders en vlugtelinge deur SJ Naudé
- Marguerite van Wyk resenseer The end of the game deur Holly Watt
Gee die 8 debuutromans ’n kans
- Marguerite van Wyk resenseer Onion tears deur Shubnum Khan
- Marzanne Schoeman resenseer Piglet deur Lottie Hazel en The Girls of summer deur Katie Bishop, sowel as We are the Brennans deur Tracey Lange
- Retha Kotzé resenseer Vyf sekondes voor Vrydag, Ihette Senekal
- Gert Venter resenseer How much of these hills is gold deur C. Pam Zhang en I did not die deur Tebello Mzamo
- Sonja van der Westhuizen resenseer Nineteen steps, Millie Bobby Brown