Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart deur Nicole Engelbrecht – ’n resensie

“Kan hierdie boek uiteindelik lei tot die omvorming van paroolwetgewing? Eerder vroeër as later. Hoeveel moorde, verkragtings en ander geweldsmisdade moet nog plaasvind waar misdadigers op parool weer oortree?”